- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Instagram
- Margaretha Prinsloo Street, Loxton, 6985, Noord-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Karos Gastehuis bied lieflike gastekamers en plattelandse gasvryheid in die Karoo-dorpie, Loxton. Dit is een van die hoof-wolproduserende distrikte en een van die grootste knoffel-verbouingstreke in Suid-Afrika. Ondanks die area se semi-woestynstatus, is die Karoo een van die Noord-Kaap se mees ongerepte areas om te verken.
Gaste kan kies tussen verskillende kamers wat elk slaapplek aan 2 gaste bied. Elke kamer is uniek versier, het lugversorging, 'n koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens, en 'n en suite-badkamer met 'n bad of 'n stort.
Ander geriewe sluit tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskas, WiFi, swembad, 'n braai-area, veilige parkeerplek en 'n tuin met piekniekgeriewe in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Mandy Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 72
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Margaretha Prinsloo Street, Loxton, 6985, Noord-Kaap
- Gaste dink Karos Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Margaretha Prinsloo Street, Loxton, 6985, Noord-Kaap
Sien kaart- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang