Kaya Stay
- Kapasiteit: 18 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hospitaalstraat 10, De Waterkant, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Kaya Stay is in De Waterkant in Kaapstad en bied gehalte verbly aan sake- of vakansiegreisigers. Dit is naby 'n rits winkels, restaurante, die strand, aktiwiteite en besienswaardighede.
Die verblyf behels 8 woonstelle wat elk lugversorging, 'n privaat badkamer, 'n toegeruste kombuis, 'n wasmasjien, en 'n sitarea met platskerm-TV en gemaklike banke het.
Die gebou spog met 'n swembad en 'n gimnasium. Daar is veilige ondergrondse parkeerplek.
Kaya Stay is naby die bekende V&A Waterfront en die opgeknapte Cape Quarter Mall wat gewild is vir die uitstekende kos en inkopies is 2 blokke weg. Die Kaapstad-stadion is 600 m weg.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gimnasium
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.2/5
Oncemore Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 26
Jaar gelys 5
Ligging
- Hospitaalstraat 10, De Waterkant, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
- Gaste dink Kaya Stay het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in De Waterkant Stadskern Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 18 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hospitaalstraat 10, De Waterkant, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom