Kayamanzi Cottage
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plymouthlaan 487, Leisure Bay, Port Edward, 4278, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 000 per nag (plek vir 12)
Beskrywing
Kayamanzi Cottage is in die pragtige kusdorpie Leisure Bay geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf aan 'n groot gesin of 'n groep vriende. Die huis het 5 slaapkamers en 3 badkamers en is geskik vir 10 gaste.
Die eerste en tweede slaapkamers het elk 'n dubbelbed, die eerste slaapkamer beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die derde, vierde en vyfde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Die oorblywende 4 slaapkamers deel 2 badkamers met óf 'n bad en 'n stort óf slegs 'n stort.
Die oopplan-kombuis het 'n toonbank met sitplek en is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n TV, gemaklike sitplek en 'n etenstafel.
Gaste het toegang tot veilige parkeerplek in 'n motorhuis, 'n kroegarea met 'n balkon en 'n buitebraai-area. Die eiendom is na aan Kidd's Beach en Peter Pan Beach.
Slaapplek
’n Bespreking by Kayamanzi Cottage sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Rolstoelvriendelik
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Dvd
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Marie-Louise Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Plymouthlaan 487, Leisure Bay, Port Edward, 4278, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Kayamanzi Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Leisure Bay Port Edward Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plymouthlaan 487, Leisure Bay, Port Edward, 4278, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom