K&D's

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

K&D's is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se erf in Vishoek, 'n tydlose kusdorp en gewilde toeristebestemming aan Kaapstad se Valsbaai-kus. Dié ouwêreldse vissersdorp is bekend vir sy wit sandstrande, warm Indiese Oseaan en komplekse grotte waar prehistoriese fossiele al gevind is.

Die woonstel het 2 slaapkamers met uitsigte oor Vishoek se strand en die omliggende berge. Dit bied slaapplek vir 4 gaste en daar is 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed en 'n aparte badkamer met 'n bad en 'n stort.

Die woonstel beskik oor 'n kombuis, sitkamer en eetarea. Die kombuis is goed toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas en mikrogolfoond. 'n Skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër word ook voorsien. Die eetarea het sitplek vir 6 gaste en die sitkamer het gemaklike sitplek. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar en die woonstel het sy eie privaat ingang.

Slaapplek

'n Bespreking by K&D's sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 4 persone
2 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Wynproe

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Verekombers
  •  Elektriese kombers

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na K&D's gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za