Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Keble Estate

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg, insluitend skoonmaakdienste.
Huisreëls

Hierdie huis word skoongemaak. Dit sluit die skoonmaak van die kamers, die opmaak van beddens en die was van skottelgoed in. Die vrou wat skoonmaak sal ’n fooitjie vir goeie diens waardeer.
Rook binne die huis is verbode.
Geen wilde partytjies word toegelaat nie.
Troeteldiere word toegelaat indien daar vooraf reëlings getref word, maar gaste moet asb. seker maak dat hul troeteldiere nie die skape, perde of beeste jaag nie, en ook nie op die meubels klim nie.
Respekteer asb. dat hierdie die eienaars se familiehuis is.
TV's se afstandbeheerders breek maklik en moet weg van kinders gehou word.
Die snoekertafel is antiek. Wees asb. versigtig daarmee.
Moet asb. nie die boeke verwyder nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R4 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R4 000
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Keble-landgoed, Clocolan, 9735, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcf8b07926015e6ad93e5f5cf15f9f5e2a49a89f7952885ed2ba141ebbc0edecffa1b26c50df25a6bbef585f7a5b7bba67649?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag (plek vir 10) 3 5 1 5 Keble Estate Clocolan 9735 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.943803968596 27.447450036847
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem