Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kelné Pringle Baai

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Corné Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 29 resensies vir Kelné Pringle Baai
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5
Louis V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis V
Saam met eggenoot / lewensmaat

10 uit 10 vir 'n pragtige, gerieflike asook hoë kwaliteit verblyf.

Baie lekker en gemaklik. Pragtige tuine.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Basson N - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Basson N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bo verwagting, sterk aanbeveel!

Ons het heerlik gebly! Fantastiese gasvryheid, goeie linne, baie lekker handdoeke, heelwat ekstras soos koffie (selfs filterkoffie), suiker, tee, melk en beskuit. Mooi buite area. Veilige parkering. Het 'n lekker restaurant vir aandete aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cailin H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cailin H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent, comfortable, clean, friendly.

Thank you Kelné Guest Cottage for the lovely stay! The cottage is beautiful, clean, and equipped with everything we needed. Lovely personal touches with the coffee, mugs, and rusks set out in the kitchen too. The owner is also super friendly and accommodating. Absolutely amazing place and service. Highly recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ria D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende oornagplek.

Kelné Guest Cottage is smaakvol gemeubileer, skoon, baie goed toegerus en privaat. Goeie oornagplek met veilige parkering. Sal definitief weer van hulle gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Coenie E - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coenie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pefekte plek vir 'n naweek.

Hierdie is 'n stil en rustige uitbreiding met alle geriewe binne 1 kilometer van jou af en die eienaars. Sien toe dat jy alles kry waarvoor jy vra en nog.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent.

Safe, friendly, neat accommodation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Don G - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Don G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent. Would recommend.

Well appointed. Nothing negative here. All good.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Izette N - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izette N
Enkelreisiger

Baie gerieflik! In al ons behoeftes voorsien.

Kelné Guest Cottage is gerieflik, silwerskoon, privaat met veilige onderdakparkering. Naby aan Rosepark Hospitaal en winkelsentrums. Corné was baie vriendelik en behulpsaam. Ons sal vir seker weer daar oornag asook Kelné Guest Cottage aanbeveel aan ander.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda R - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename oornagverblyf.

Ons gebruik gereeld gastehuise en hierdie was 'n great ondervinding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die perfekte plekkie vir ons week se kuier.

Ons was in Bloemfontein vir 'n sportgeleentheid. Al was dit goed koud deurnag, was ons snoesig warm in die verblyf. Die gasvrou het ons baie tuis laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan Z - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese en gerieflike oornag.

Vriendelik ontvang by 'n netjiese en gerieflike oornagverblyf. Sal dit beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynette R - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette R
Enkelreisiger

Huislik en warm.

Alles voorsien aan my behoeftes. Vriendelik, gasvry en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suzette P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oornag vir die Bloem skou.

Ons het vir een nag oorslaap. Dit was 'n lieflike kamer. Puik bed en goeie koffie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erika D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika D
Enkelreisiger

Oornag vir sake.

Die is 'n heerlike blyplek en sal beslis my weer sien. Die gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam. Die WiFi is great en jy het alles wat jy moontlik nodig kan hê. Dis stil en rustig. Baie skoon en lekker om te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elizmarie C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizmarie C

Gerieflik, netjies en area was rustig.

Verblyf was baie netjies en gerieflik met alles wat ons nodig gehad het. Corne was baie vriendelik en behulpsaam. Sal enige tyd weer daar bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charles P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Charles P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig.

Moderne, skoon kothuis. Baie gawe gasvrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois O - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eenheid baie skoon en netjies vertoon. Regte filter koffie baie verwelkom.

By aankoms verduidelik waar is wat. Eetplekke voorgestel. My motor het onderdak geslaap. Goed verwelkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willy R - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willy R
Enkelreisiger

Gerieflik. Alles wat jy nodig het.

Baie gerieflik. Alles wat jy benodig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dawrette H - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawrette H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek.

Netjiese mooi kamer en baie vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmar V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmar V
Enkelreisiger

Beste plek om te bly in Bloem vir enkelreisiger.

Plek is skoon, netjies en nuut. Vriendelike diens en sal elke keer wat ek oorslaap in Bloem daar bly. Waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanja V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanja V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasties!

Met ons aankoms is ons so vriendelik ontvang en alles is vir ons mooi verduidelik. Daar is meer as net 'n sakkie koffie. Ons is vir seker verras gewees met hoe mooi en skoon als is en elke bietjie ekstra moeite wat gedoen is soos bv. die vars blommetjies. Ek sal Kelné aanbeveel vir enige persoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kelné Pringle Baai se terugvoer

Hi Hanja
Baie dankie vir die mooi kompliment. Dit was lekker om julle hier te hê.
Baie groete
Corné

Kelné Pringle Baai
Crystal T - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Crystal T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful stay at Kelné Guest Cottage!

What an absolutely wonderful overnight stay at Kelné Guest Cottage! My husband and I were warmly welcomed by our friendly host Corné. The guest cottage is beautifully decorated with modern furnishings and lovely personal touches. The cottage also contains everything to make it a "home away from home" experience. Sufficient bedding/blankets/towels/crockery/cutlery etc. There was also an electric blanket for the chilly evenings. The guest cottage is situated quite near to the mall and restaurants (5 minutes). After having travelled on the road for 5 hours, this proved to be quite convenient, as we did not have to drive too far to a restaurant for supper - before returning to the cottage and relaxing for the evening. Kelné Guest Cottage comes highly recommended and I will definitely be back should I ever need accommodation in Bloemfontein again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent service and accommodation.

Corne provides great service. And the cottage is awesome.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hermine U - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermine U
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik geriewe teen sakpas tarief.

Veilige oornag, puik netjies en skoon, besonders vriendelik en behulpsame gasvrou. Baie dankie, sal beslis weer hier oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Walter B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Walter B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent hospitality with everything you need.

Excellent room for a overnight stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dienkie D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dienkie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi skoon en als wat mens nodig het. Vriendelik ontvang.

Veilige omgewing en naby die hospitaal en winkels.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Althea V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Althea V
Enkelreisiger

Dis 'n pragtige plek met al die luukshede wat mens kan verwag.

Baie goed ligging en heerlik stil. Ek beveel dit regtig aan. Die gasvrou, Corné, het my so welkom laat voel en baie moeite gedoen om seker te maak dat ek als het wat ek nodig het. Ek het 'n spesiale versoek gehad om my kat saam te bring, sy was veilig en ek kon haar selfs bietjie uitneem na buite. Ek kon my kar veilig in die eiendom parkeer. Die dekor in die eenheid is pragtig, dis luuks en het alles wat mens kan begeer. Dankie Corné, dit was so lekker om by jou plek te bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rika S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik, awesome.

Ons het baie lekker gebly. Dit is 'n awesome plek op te bly. Corne is baie vriendelik en behulpsaam, sy gaan daai ekstra 2 myl om jou kuier en bly lekker te maak. Kelné Guest Cottage is baie skoon en netjies. Sal dit 11 uit 10 aan beveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Polla D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Polla D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf was aangenaam en plek pragtig skoon.

Kommunikasie met gasvrou was tydig en effektief. Sy was hulpvaardig en het baie gedoen om ons tuis te laat voel. Die plek was mooi skoon en beddegoed pragtig wit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coetzeestraat 26, Fichardt Park, Bloemfontein, 9317, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAde0a596a4cfbba2b442e58122db0ccde3b71c4d69da4ac29cc6fbb849a6d472abaad2e1222e8110d5b161268caa1d3423320?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2) 29 5 1 5 26 Coetzee Street Fichardt Park 9317 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.150046894758 26.175529504292
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem