LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Kemps Nest | LekkeSlaap
+8

Kemps Nest

Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Melkweg-straat 35, Steiltes, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Kemps Nest in Nelspruit het verblyf wat ideaal vir sakereisigers, oornaggaste en families is. Die instansie is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, aktiwiteite en besienswaardighede.

Daar is 3 slaapkamers wat elk slaapplek vir 2 gaste het. Een van die slaapkamers het 'n en suite-badkamer en die ander twee slaapkamers deel die tweede badkamer.

Die gastehuis het 'n kombuis met tee- en koffiemaakgeriewe, sowel as 'n yskas.

Gaste kan in die gemeenskaplike swembad afkoel en ontspan ná hul opwindende dagaktiwiteite of 'n besige werksdag.

Daar is bekostigbare, veilige parkeerplek op die perseel.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe
  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Melkweg-straat 35, Steiltes, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Melkweg-straat 35, Steiltes, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc8b7d619238c27604930c6d46dea6f171bea6c14ec7edbbc693fdb817c4ded5d6f086c328444e2731e27ccc2731bbb3dd2a6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (vir 2 persone) 35 Melkweg Street Steiltes 1200 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -25.496527678247 31.008560113162
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!