Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kersterus

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Liezle Geverifieer

Eiendomme 13

Resensies 98

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 11 resensies vir Kersterus
Netheid
4.1/5
Diens
4.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.2/5
Rene D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Rene D
Gesin met tieners

Amazing views.

Die plek se ligging is amazing, maar die plek self kort bietjie finesse.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ludwig G - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ludwig G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die ligging van die huis is sy behoud ─ die res nie. Onderhoud moet dringend by die huis gedoen word.

Daar was geen WiFi beskikbaar nie ─ ons is in die vrugte uitvoer bedryf en dit was van kardinale belang om e-posse te monitor en te stuur. (Liezle het gesê hulle werk aan die lyn, maar bure en ander mense het geen probleem met hulle WiFi gehad nie, ek is nie seker wie die service provider was nie). Vanaf Saterdag was daar ook geen DStv nie. Daar is geen selfoonopvangs in die huis nie, as jy 'n oproep wil maak moet jy 30 m uit die huis uit stap om een te probeer maak of the ontvang! Ons het/bly op 'n plaas in die Boland en moet ter alle tye bereik kan word! Daar is 'n kaggel ok op die foto's, maar dit mag glad nie gebruik word nie! Het uitgesien na die koue aande voor die kaggel (haal dit dan tenmiste van die foto's af of sê op die add hy kan nie gebruik word nie).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kersterus se terugvoer

Goeiedag Ludwig.
Dankie vir jou terugvoer. Ongelukkig het ons geen beheer oor die Wifi- of selfoonseine nie. Jy het eers die Sondag toe julle vertrek het genoem dat die Dstv nie die Saterdagaand gewerk het nie, as jy ons vroeër ingelig het kon ons dit vir jou opgelos het. Daar word reeds op die in die huisreëls op Lekkeslaap genoem dat die kaggel ongelukkig nie werk nie.

Kersterus
Nico S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nico S
Gesin met klein kinders

Baie goeie ligging, huis is lekker ruim.

Onderhoud op die huis is beslis baie agtergelaat. Eerste vloer stoepteëls is meeste los, die braai se stene is los. Die paadjie van voor die huis na die huis is in klippies gedoen wat jou voete steek as jy kaalvoet loop - gewone plaveisel sal wonders doen. Verder is die huis baie prakties vir 'n groot familiekuier of vriende, aangesien hy lekker ruim is. Die braaistoepie links van huis is ongelukkig baie beknop, maar help weer baie vir as die wind waai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kersterus se terugvoer

Goeie dag Nico
Dankie vir jou terugvoer. Ons het reeds kwotasies gekry om die teëls bo, op die stoep te herstel, en is besig om daaraan aandag te gee. Ek sal bietjie kyk hoe ek die tuin-stel buite kan skuif om dit nie so beknop te maak nie, gelukkig kan mens maklik die tafel en stoele skuif, en het ons dit juis so geskuif om gaste bietjie meer teen die wind buite te beskerm as hulle braai.

Kersterus
Karen V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen V
Saam met vriende

Dit was heerlik. Baie mooi, en baie lekker ligging. Netheid kan wel effens verbeter.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wouter S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wouter S
Saam met vriende

Ons het heerlik gekuier. Mooi, skoon huis met fantastiese ligging.

Dit was lekker koud toe ons gegaan het, en het gedink dat ons lekker gaan kaart speel en wyn drink voor die kaggel. Was bietjie teleurgesteld toe ons lees dat ons nie binne kan vuur maak nie, alhoewel daar 'n vuurmaakplek op die foto's is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kersterus se terugvoer

Goeiedag Wouter
Dankie vir jou terugvoer.
Ongelukkig is die kaggel nie in werking nie, en daarom adverteer ons glad nie die kaggel in ons advertensie nie, jammer as die foto's jou onder 'n wanindruk gebring het. Baie dankie dat jy en jou gesin die huis so mooi netjies gelos het, dit was net 'n plesier om julle as gaste te hê.
Hoop julle kom kuier sommer gou weer.

Kersterus
Jackie R - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie R
Gesin met klein kinders

We had the best time.

The house has everything you need. Kids were in the pool from sunrise to sunset. Quiet, peaceful and amazing views. Already booked our next stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kersterus se terugvoer

Hi Jackie, thank you for your review. We are glad you and your family enjoyed your stay and we look forward to your next visit to Kersterus.

Kersterus
Carla Uys U - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carla Uys U
Gesin met klein kinders

Ideaal vir 'n heerlike wegbreek saam met familie by die see .Ons wou nie huistoe gaan nie.

Ons het regtig lekker gebly. Die beddens slaap heerlik. Nader aan die seelug kan jy nie bly nie. Die uitsig was perfek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kersterus se terugvoer

Goeie dag Carla
Dankie vir die terugvoer, ons is bly julle het julle kuier by ons geniet en lekker uitgerus.
Ons hoop om julle sommer gou weer te sien.

Kersterus
Gloria O - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Gloria O
Gesin met tieners

Dit was asemrowend.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kersterus se terugvoer

Ons is bly julle het julle kuier geniet en ons hoop om julle gou weer te sien.

Kersterus
Tracy S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracy S
Gesin met klein kinders

Beautiful location. Very spacious accomodation.

Our family loved our stay. Right on the beach, perfect combination of sun and shade on the patio and a lovely splash pool. Rooms are spacious and enough bathrooms for everyone. Easy to find and we felt very safe. The only thing that would have it better is if there were hand towels and soaps provided.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elizabeth B - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth B
Saam met vriende

Alles wat mens in 'n vakansiehuis wil hê!

Mens moet meer as net 'n naweek gaan! Dis lekker op die sand en die swambadjie is heerlik vir sit en n drankie geniet. Daar is alles wat 'n mens kan nodig kry. Selfs 'n braai bo op die stoep met 'n pragtige uitsig. Dis rustig en so mooi. Die huis het 'n paar klein onderhoudswerkies nodig. Al klagte wat ons het is dat mens die uitkloktyd miskien ;n bietjie later as 10:00 kan maak. (Veral as daar nie ander gaste die dag inkom nie.) Mens wil veral op 'n Sondag bietjie laat slaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kersterus se terugvoer

Beste Elizabeth,

Dankie vir die terugvoer, dit was net 'n plesier om jou en jou gesin as gaste te hê.
Baie dankie dat julle die huis so mooi netjies gelos het.
Hoop om julle sommer gou weer te sien.

Kersterus
Marc C - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marc C
Gesin met klein kinders

Great venue.

Kersterus is definitely a beautiful venue, however not having access to the electricity box is a concern. We had a power failure or load shedding incident and we could not check if the box had tripped. But overall a very nice venue.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 965
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 965
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 965
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hemelhoogstraat 28, Hemelhoogstraat 28, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0cadd4a0e7b630d7610e88f4cbfdcbfaa3219824de592a86328dc30dc1ffe8da06d006ede1bf13df06cab95da2d4158fa546?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 965 per nag (plek vir 6) 11 5 1 5 28 Hemelhoog Street Dwarskersbos 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.687446702258 18.238724654492
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem