Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kersterus

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R495 administrasiefooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1200 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Vergewis jouself asb. van die inklokinligting rakende inklok- en uitkloktye

Gaste moet hul eie handdoeke, vadoeke, hout, toiletware en skoonmaakmiddels saambring.

Die uitstaande balans sowel as die breekskadedeposito is ten minste 14 dae voor die inklokdag betaalbaar.
Ons behou die reg voor om die breekskadedeposito te gebruik vir skoonmaak-, herstel- of vervangingskoste indien die eiendom vuil gelaat is, items ontbreek of beskadig is. Die deposito sal binne 10 werksdae aan gaste terugbetaal word, minus enige aftrekkings in ooreenstemming met die voorwaardes hierbo. Jy bly verantwoordelik vir die koste van enige skade, herstelwerk of vervanging van items wat die breekskadedeposito oorskry.

Tydens hul verblyf moet gaste asb. bedag wees op die bure en harde musiek of oormatige geraas vermy.
Hierdie eiendom is nie geskik vir partytjies of funksies nie.

Alhoewel die eiendom troeteldiervriendelik is, hou asb. die volgende reëls in gedagte:
Slegs 'n maksimum van 2 troeteldiere wat goed opgelei is, word met vooraf goedkeuring toegelaat.
Troeteldiere word nie op die beddens of die meubels toegelaat nie, bring asb. hul eie beddens, beddegoed en voerbakke saam.
Troeteldiere moenie 'n oorlas vir die bure wees nie en moet aan 'n leiband wees sodra gaste die eiendom verlaat. Gaste moet ook buite in die tuin agter hul troeteldiere skoonmaak.

Die kaggel is nie in 'n werkende toestand nie.

Neem asb. kennis dat gaste gevra kan word om die eiendom onmiddelik te verlaat sonder terugbetaling indien enige van die reëls hierbo genoem nie nagekom word nie.

Die eienaar van die eiendom en die eiendomsbestuurder aanvaar geen verantwoordelikheid of aanspreeklikheid vir enige beserings, verlies, skade, diefstal of dood, aan enige persoon en/of, aan sy/haar eiendom of enige items wat in die huis vergeet of gelaat is nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 maande voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R2 965
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 965
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 965
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hemelhoogstraat 28, Hemelhoogstraat 28, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0cadd4a0e7b630d7610e88f4cbfdcbfaa3219824de592a86328dc30dc1ffe8da06d006ede1bf13df06cab95da2d4158fa546?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 965 per nag (plek vir 6) 11 5 1 5 28 Hemelhoog Street Dwarskersbos 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.687446702258 18.238724654492
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem