Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Keurbooms River Lodge

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

peter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Jaar gelys 13

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 26 resensies vir Keurbooms River Lodge
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Hercules S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hercules S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig, rustig, baie ruim en gerieflik.

Die verblyf by die akkommodasie was baie rustig, netjies en ek sal enigetyd weer daar bly of aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Keurbooms River Lodge se terugvoer

Thank you for taking the time to post this kind review.

Keurbooms River Lodge
Marius U - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius U
Saam met eggenoot / lewensmaat

Besondere ligging.

Ja, die verblyf het 'n goeie ligging.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sandra V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra V
Gesin met klein kinders

Perfeksie!

Fantastiese vakansie in 'n pragtige plek. Die lodge is heerlik vir kinders en ons het elke dag volle gebruik gemaak van die tennisbaan, swembad en selfs die rivier. Die eenheid is pragtig en het alles wat 'n mens nodig het vir 'n wonderlike, ontspanne vakansie. Ons sal beslis terug wees en kan dit hoogs aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Keurbooms River Lodge se terugvoer

Thanks for the kind review, Sandra. We appreciate that you took the time out to write the review.

Keurbooms River Lodge
Elaine K - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine K
Gesin met klein kinders

Heerlike eenheid met genoeg spasie. Baie skoon en netjies.

Die verblyf het al ons verwagtinge oortref. Netjiese groot eenheid. Baie spasie buite vir speel en dit is veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Meruska M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meruska M

Deposito.

Dit is alreeds 4 weke vanaf ons besoek aan Keurbooms Lodge, maar ons het nog steeds nie die terugbetaalbare deposito terug ontvang nie. Al is daar navraag gedoen. Ek kry ook nie enige verdere terugvoering nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anel C - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anel C
Gesin met tieners

Fantasties! Baie gerieflik. Pragtige omgewing.

Kort net braaigeriewe. Verder baie gerieflike verblyf. Naby die see en rivier. Heerlik gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Keurbooms River Lodge se terugvoer

Thank you for taking the time to give a review. Regarding the late refund of the breakage deposit, I do apologise. I must state that there was a delay in receiving your bank details and then we too were away on holiday with limited internet facilities. Please do visit us again.

Keurbooms River Lodge
Lize-marie W - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize-marie W
Gesin met tieners

Mooi oord. Perfek vir gesinne met jong kinders en vir liefhebbers van watersport.

Ons verblyf was baie aangenaam. Die oord is mooi en word goed bestuur en onderhou. Dit is 10 km buite Plettenbergbaai en baie naby aan Keurboomstrand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daniel M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel M
Gesin met tieners

Great! Die nabyheid van die rivier vir roei, die oop stoep vir braai is regtig lekker.

Sal beslis weer wil kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizelle H - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle H

Wonderlike stilte, pragtige omgewing.

Ons gesin het die rustigheid terdeë geniet! Pragtige omgewing, goed toegeruste selfsorg-eenheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Keurbooms River Lodge se terugvoer

Many thanks Lizelle. Hope you visit next year. Regards Peter and Diane

Keurbooms River Lodge
Hennie J - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie J
Gesin met tieners

Wonderlik, rustig, pragtige natuurskoon!

Pragtige, stil omgewing by see en rivier en naby baie besienswaardighede.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Keurbooms River Lodge se terugvoer

Hi Hennie, perhaps you will visit once again next year. Sorry for the belated thanks to your kind review. Regards Peter and Diane

Keurbooms River Lodge
Melissa M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Melissa M
Gesin met tieners

Skoon en netjies.

Eenheid skoon en netjies. Aandag moet wel dringend gegee word aan die Weber-braai en rooster.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Keurbooms River Lodge se terugvoer

Thanks Melissa for taking the time out to do a review. I will replace the weber in January 2020. regards Peter

Keurbooms River Lodge
Wim V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wim V
Gesin met klein kinders

Lekker. Goeie waarde vir geld met alles wat jy sou benodig.

Sentraal geleë en dien as goeie basis om die res van die Suidkus te ontgin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marike S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marike S
Gesin met klein kinders

Baie lekker blyplek.

Ons het baie lekker gebly, baie veilig en daar is soveel om te doen rondom. Die blyplek is goed ingerig en het lekker geslaap!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Keurbooms River Lodge se terugvoer

Thank you, Marike. We appreciate the feedback.

Regards,
Peter

Keurbooms River Lodge
Wim K - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wim K
Gesin met klein kinders

Dís nou 'n Desember vakansie!

Baie netjiese eenheid. Dit is heerlik om die Weber uit te skuif en voor op die gras te braai terwyl ons kinders met die baie maats speel en eintlik hulle eie ding doen. Die eenhede is in 'n halfmaan wat strandmeer toe kyk, parkeerarea is alles aan een kant, daar is dus geen paaie en geen verkeer nie. Strand is 15 minute weg, oor die duin, of laagwater strandmeer langs. Nie 'n beskermde strand nie (daarvoor is daar heelwat opsies binne 20 minute met die kar), maar ons het baie lekker geswem in die branders met laagwater. Baie veilig en rustig. Sal weer hier bly eerder as Plettenbergbaai self, en a.g.v. die strandmeer en atmosfeer, ook eerder as die ander groot woonstel/kompleks tipe plekke in Keurbooms. Baie toeganklike en netjiese tennisbaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Keurbooms River Lodge se terugvoer

Dear Wim,

Many thanks for the generous review.

Regards,
Peter

Keurbooms River Lodge
Lynn E - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynn E
Gesin met tieners

Ideaal geleë tussen die rivier en see. Neem gerus 'n kano of boot saam.

Verblyf was netjies, skoon en alles in werkende orde. Sluit nie skoonmaker in nie, reël dit vooraf. Ideaal vir gesin met kinders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilse K - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse K
Gesin met klein kinders

Fantasties,skoon, perfekte ligging met klein kinders.

Wat 'n pragtige en gerieflike grond-eenheid! Alles werk, en alles is byderhand. Baie dankie vir 'n wonderlike verblyf!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Keurbooms River Lodge se terugvoer

Many thanks Ilse for taking time out to complete the review. Hope that we will be able to accommodate you and your family for another holiday. regards Peter

Keurbooms River Lodge
Ena-mari B - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ena-mari B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilig, skoon en netjies.

Dis 'n rustige area, naby aan verskeie bestemmings om te besoek. Die eenheid was skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ildemari P - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ildemari P
Gesin met tieners

Absoluut perfek.

Ons het baie lekker gebly. Plek is silverskoon, omgewing is netjies, groot grasperke vir kinders om te speel. Hierdie plek sal my jaarliks sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Keurbooms River Lodge se terugvoer

Many thanks for the wonderful review.

Keurbooms River Lodge
Elzette D - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzette D
Gesin met klein kinders

Onvergeetlik en baie kindervriendelik.

Netjiese tuine en daar is alles wat jy nodig het. Kliëntediens was briljant. Die huis is skoon en ruim en alles is daar wat jy sal nodig hê. Die tuin is pragtig en die kinders het dit baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Keurbooms River Lodge se terugvoer

Hi Elzette, Thank you for taking time out to post the review and the kind remarks.
Please return and we will give you a special discount.
Regards, Peter

Keurbooms River Lodge
Zander J - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Zander J
Gesin met klein kinders

Plek is heerlik om in te bly.

Baie kinder-, kano- en hengel-vriendelik. Kinders kan fietsry, swem en tennis speel. Binne seisoen was daar baie kinders wat saam krieket gespeel het. Baie parkering en baie kindervriendelik. Daar is net geen skoonmaakdiens of droogskoonmaakfasiliteite by die lodge nie. Om vir twee weke te bly en self die skottelgoed en vloere te was, het dit nou nie vir my gedoen op my vakansie nie. Mens neem aan daar is deesdae oral skoonmaakdienste, so mens vra nie eens meer nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Piet D - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet D
Saam met vriende

Eenvoudig fantasties en uitstekende diens.

Die ligging is uitstekend, diens puik en veiligheid baie goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rynal H - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Rynal H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige ontspanningsplek.

Ons kuier was baie aangenaam en ons het ons baie geniet. Ons sal dit oorweeg om weer die plek te besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liezel M - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel M
Gesin met klein kinders

Kersfeesvakansie met kleintjies was heerlik gerieflik!

Heerlike eenheid met lekker spasie en baie gereedskap in die kombuis. Die kompleks self was pragtig en die tuin waar al die kinders kan speel en maatjies maak was fantasties vir die kleintjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estelle S - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Estelle S
Gesin met tieners

Excellent location for a weekend of peace and quiet.

We were met by Derek who let us into the unit which was clean and tidy. We went for lovely jog in the morning, we played tennis, did fishing and walked to the beach. The best was the fact that it was so quiet that one could sleep late in the mornings!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
J.c.r. Jannie L - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
J.c.r. Jannie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was in 'n mooi plek met rustige en veilige omgewing. Skoon en netjies!

Het baie lekker gebly. Beveel dit regtig aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Colin T - Des 2011
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Colin T
Gesin met klein kinders

Great location. The apartment was clean and well equipped.

We enjoyed the stay. The location is hard to beat - as its on the river, only a ten minute walk to the beach, and right in the heart of the Garden Route. Facilities very good - DSTV, swimming pool, tennis court (with floodlights). The apartment was also well equipped.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Keurboom River Pad, , Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFjODNiYmY4LTA0OGEtNGMxNS04YmQyLTFiN2NlNDhkMTMyZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4) 26 5 1 5 Keurboom River Road Keurbooms 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.008664794675 23.404033184052
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem