Agulhas Akkommodasie by Keurtjielaan 14 | LekkeSlaap
+20

Keurtjielaan 14

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Keurtjielaan 14 , Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Keurtjielaan 14 is in die kusdorp Struisbaai geleë. Die hawe is sowat 300 m vanaf die huis.

Dié huis het slaapplek vir 10 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en die vierde slaapkamer is 'n solderkamer met 'n enkelbed en 'n stapelbed.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolfoond en 'n ketel. Die kombuis lei tot die oopplan-leefarea met 'n eetarea en sitkamer met baie sitplek. Buite is daar 'n patio met 'n ingeboude braai en 'n groot grasperk.

Struisbaai het verskeie restaurante om van te kies en te keur en 'n kafee oop die waterfront binne stapafstand vanaf die huis. Dit is ook bekend vir doendinge soos visvang, perdry, staproetes, verfbal, vierwielmotorfietsry en duik.

Slaapplek

’n Bespreking by Keurtjielaan 14 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Stapelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik

Geriewe

  • Braaiplek
  • Rolstoelvriendelik

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 1 resensie vir Keurtjielaan 14
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Keurtjielaan 14 , Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Gaste dink Keurtjielaan 14 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Keurtjielaan 14 , Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZz1zuwDeZ8yakxehXwdr9XKpMxeTtYTW7PtClmTSQmstjyakSU?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 500  per nag (plek vir 10) 1 5 1 5 14 Keurtjie Avenue Struis Bay 7285 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.802102 20.059449
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za