Breederiviervallei Akkommodasie by Khanyisa Mountain Lodge | LekkeSlaap
+23

Khanyisa Mountain Lodge

  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R43, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12

Beskrywing

Khanyisa Mountain Lodge bied rustige verblyf vir vakansiegangers en sakereisigers sowat 25 km vanaf Robertson en 37 km vanaf Worcester.

Dié lodge bied en suite-kamers en kothuise wat elk lugversorging en slaapplek vir 2 volwassenes het. Die ruim Lodgekamers het elk 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die kamers het knus kaggels, privaat balkonne en braaigeriewe. Twee van die kamers is ook toegerus vir selfsorg.

Die lieflike kothuise het elk 'n uitsig op die berge, 'n koninggrootte-bed, en 'n en suite-badkamer. Elke kothuis het ook 'n kombuisie en 'n kaggel.

Khanyisa Mountain Lodge kan ook vir 'n groep, gesin, of 6 paartjies en 12 kinders bespreek word. Kinders kan ongelukkig slegs geakkommodeer word indien die hele lodge bespreek word.

Gaste kan op die dek ontspan en die uitsig geniet, of in die gemeenskaplike swembad afkoel. Daar is 3 houtvuurplonspoele en moet vooraf bespreek word. Die lodge het ook 'n restaurant met plek vir 70 mense vir spesiale geleenthede, 'n konferensie, of 'n troue.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Khanyisa Mountain Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Langs die R43, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Gaste dink Khanyisa Mountain Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 2)

Sien meer verblyf in

Breederiviervallei Wes-Kaap
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R43, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4c3278abd7087821cfe168ce9b0e251e4106933f1a0313fe93ac40e812d9fe8cb858f0b28b9ef04b609e5c71b8bdd2caae49?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 000  per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 Off the R43 Robertson 6705 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.865050842303 19.666503067114
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za