LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Khanyisa Mountain Lodge | LekkeSlaap
+23

Khanyisa Mountain Lodge

Selfsorgkamers
was R19 800
Vanaf R14 850
per nag (vir 12 persone)
Beskrywing

Hierdie kamers is ideaal vir 2 gaste. Elke kamer het lugversorging, 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n instapstort. Die kamers help elkeen 'n kombuisie met 'n stoof, mikrogolf, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n eetarea. Daar is internet, 'n kaggel en 'n stoep met 'n uitsig oor die vallei.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 6
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kaggel
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Die hele lodge, insluitend 6 slaapkamers, en suite-badkamers, die hoofarea met 'n kombuis, eetkamer en 'n sitkamer.

Belasting en Ekstras

Ongelukkig kan kinders slegs geakkommodeer word indien die hele lodge bespreek word. Doen asb. navraag vir meer inligting. Die eienaars woon op die perseel saam met hulle honde. Die honde sal weggehou word van die gaste. Let wel dat die houtvuurplonspoele slegs beskikbaar is indien vooraf bespreek.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
was R19 800
Vanaf R14 850
per nag (vir 12 persone)
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Scherpenheuwel-plaas, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA784dab6aeec38728c8ce0d15d017d352185d921d986d4d205a0a3f9f622ae23edfa5c295b0ff50a767a791365874a35847e8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R19 800, nou Vanaf R14 850  per nag (vir 12 persone) 2 5 1 5 Scherpenheuwel Street Robertson 6705 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -33.865050842303 19.666503067114
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!