+107

Khanyisa Mountain Lodge

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Scherpenheuwel Street, 25 km from Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 830 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Khanyisa Mountain Lodge bied 'n ontspanne verblyf in lieflike eenhede, en is ideaal geleë 25 km vanaf Robertson en 37 km vanaf Worcester, perfek vir 'n wegbreek, troue, konferensie of spesiale geleentheid.

Gaste het 'n keuse van lugversorgde suites en kothuise wat elk tot 2 mense kan akkommodeer. Al die eenhede het 'n knus binnenshuise kaggel en gratis internettoegang.

Die suites is ingerig met koninggrootte- of 2 enkelbeddens, asook stapelbeddens in sommige van die kamers, en het en suite-badkamers met storte, baddens en toilette. Die verblyf maak oop op balkonne met buitebraaigeriewe wat oor die swembad uitkyk.

Sommige van die suites het 'n yskassie, terwyl ander 'n kombuisie het wat toegerus is met 'n kookplaat, 'n mikrogolfoond en 'n yskas. Twee van die kamers het ook 'n privaat houtbrandbad wat 'n uitsig oor die vallei geniet.

Die kothuis loop uit op 'n stoep en is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 'n privaat badkamer met 'n instapstort en 'n toilet. Die kothuis het 'n kombuis wat toegerus is met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond en 'n yskas vir selfsorg.

Die lodge het 'n lieflike restaurant met sitplek vir tot 50 mense, en gaste kan gebruik maak van die lieflike 25 meter swembad en houtbrandbaddens.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Konferensiegeriewe
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Mooi uitsig
Grondpad

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Patrick M
Saam met lewensmaat
5.0
I will stay longer next time, excellent. Excellent overnight stay, peaceful and the staff were exceptionally hospitable and friendly.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2025
Thobeka B
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect. Amazing! The owners and staff are the nicest people ever. The experience was out of this world.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2025
Pieter Janse G
Saam met lewensmaat
5.0
Asemrowend. Baie lekker gebly, uitsig is baie mooi gewees.
Sep 2025
Jienie H
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik gebly, besondere uitsig. Die uitsig was uit 'n ander wêreld! Huisie was skoon en netjies, kombuis goed toegerus, hout ook voorsien. Die kaggel...
Sien meer
Jun 2025
Jonathan A
Saam met lewensmaat
5.0
Relaxing, romantic, beautiful views, amazing jacuzzi. It was amazing! Definitely going back.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Elizabeth Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 111

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Scherpenheuwel Street, 25 km from Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Gaste dink Khanyisa Mountain Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 830
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 830
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 3 830
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Scherpenheuwel Street, 25 km from Robertson, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfcfa1726cfb7bae46b5c7343fc4297df22a00040f766f31d9618a6d22dcbfc9db426caf176b6cff671c47a1e109d40b64327?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 830 per nag, vir 2 mense 34 5 1 5 Scherpenheuwel Street 25 km from Robertson 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.865133247869 19.666532571413
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang