Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Khaya Ilahati

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Impala Street 4249, Marlothpark, Malelane, 1330, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 770 per nag (plek vir 9)

Beskrywing

Khaya Ilahati is 'n lieflike selfsorg-vakansiehuis in die hartjie van die bosveld wat in Marloth park geleë is. Dit is ideaal vir 'n rustige wegbreek saam met familie en vriende, want hierdie huis spog met 'n plonspoel.

Dié verblyf bied slaapplek aan 9 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n ruim solderarea. Elke slaapkamers is op die onderste verdieping en het 'n koningingrootte-bed. Die solderkamer het 'n koninggrootte-bed en 3 enkelbeddens. Elke badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die ruim leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, koffiemasjien en 'n wasmasjien toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel en 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Daar is 'n onderdakstoep met 'n buite-etenstafel en ingeboude braaigeriewe en gaste kan op daardie warm somersdae in die plonspoel afkoel.

Slaapplek

’n Bespreking by Khaya Ilahati sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Koninggrootte-bed
Area 1
Plek vir 5 mense
3 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 52

Jaar gelys 13

Ligging

  • Impala Street 4249, Marlothpark, Malelane, 1330, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 770
per nag (plek vir 9)
Vanaf
Vanaf R1 770
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Impala Street 4249, Marlothpark, Malelane, 1330, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc65a74888791e41ad2298ad24023b1d7eb8520c4566abd529de349878f14c8bef2219e5329100d6a3e0932c0ec6eaa8a0225?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 770 per nag (plek vir 9) 4249 Impala Street Marloth Park 1330 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -25.360219329024 31.805567622131
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem