Khaya Marulanie

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Khaya Marulanie is 'n selfsorghuis in Marloth Park Wildbewaringsgebied geleë is en wat grens aan die suidelike deel van die Krugerwildtuin. Dit is ideaal vir 'n gesinswegbreek of vir vriende wat op soek is na 'n wegbreek uit die besige stad. Dit gaan alles oor die natuur en die wild loop vrylik tussen die huise rond.

Dié lieflike huis het 3 slaapkamers en badkamers, en bied slaapplek aan 6 gaste. Daar is ook 'n ten volle toegeruste kombuis met 'n kroeg-area binne waar jy gesellig kan verkeer met vriende en familie. Daar is 'n groot stoep reg rondom die huis vir daardie luilekker dae buite, daar is ook 'n braai boma met die prag van die natuur as agtergrond.

Marloth Park bied 4 van die Groot 5 wat die olifant uitsluit. Olifante is egter dikwels by die Krokodilrivier tussen Marloth Park en die Krugerwildtuin te sien. Buffels, leeus en luiperds is in Leeuspruit te sien, 'n aparte wildreservaat in Marloth Park.

Slaapplek

'n Bespreking by Khaya Marulanie sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Baarshengel
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Jacuzzi
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Khaya Marulanie gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za