Khaya Romantica

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Khaya Romantica bied waarskynlik die mees private verblyf naby die Krugerwildtuin in die rustige wildbestemming van Marloth Park in Mpumalanga.

Hierdie Kruger-lodge het slaapplek vir tot 8 gaste in 4 en suite-slaapkamers. Elke badkamer het 'n stort, bad, toilet en wasbak. Die lodge het 'n kombuis wat volledig toegerus is, 'n eetarea, sitarea, TV-sitkamer met DStv, lapa met buitestort, pragtige swembad en 'n balkon met uitsigte oor die Wildtuin en die Krokodilrivier in die verte. Hoë kwaliteit, 100% perkallinne en sagte, wit badhanddoeke en swemhanddoeke word voorsien.

Marloth Park is 'n wildbewaringsgebied met wild wat vrylik tussen die huise rondloop. Ons nooi jou uit om 'n deel van Afrika met sy oorvloed wild te kom ervaar. Dit is slegs 25 km vanaf die Malelane-hek en 15 km vanaf die Krokodilbrughek wat dit ideaal maak vir gaste wat die Krugerwildtuin, Swaziland, Mosambiek en al die ander besienswaardighede in die omgewing wil verken.

Slaapplek

'n Bespreking by Khaya Romantica sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe
  •  Xhosa

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Khaya Romantica gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R4 000 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za