LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Khiza Bush Retreat | LekkeSlaap
+27

Khiza Bush Retreat

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Taaibosstraat 446, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 970 per nag (vir 4 persone)

Beskrywing

Khiza Bush Retreat is 'n gerieflike selfsorg-eenheid wat geskik is vir 6 gaste en op die Hoedspruit Wildlandgoed geleë is. Dit is die ideale basis vanwaar gaste die Panorama-roete, Krugerwildtuin en ander besienswaardighede in die Laeveld van Mpumalanga en Limpopo kan verken.

Dié eenheid het verskeie verdiepings en bied 'n Afrika-Bosveld-ervaring. Daar is slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders en die eenheid beskik oor 2 slaapkamers met lugversorging, 'n badkamer, kombuis en sitkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n slaapbank vir 2 kinders. Die kamers deel 'n badkamer wat 'n groot bad en buitestort het. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en daar is ook 'n etenstafel buite. Spyseniering is op versoek beskikbaar. Hout, vuuraanstekers en ys word nie voorsien nie en gaste moet dit asb. self saambring.

Die sitkamer spog met 'n TV met Showmax en Netflix, en gratis WiFi is beskikbaar.

Die leefarea lei na 'n beskutte stoep met 'n uitsig oor die swembad en die boma-braai-area. Parkeerplek is beskikbaar. Rook is verbode in die eenheid, maar gaste kan buite rook.

'n Daaglikse skoonmaakdiens (wat nie beskikbaar is op Sondae of openbare vakansiedae nie), toere en pendeldienste is op versoek beskikbaar. 'n Spesiale skoonmaakdiens is teen 'n ekstra fooi en op versoek beskikbaar.

Gaste kan 'n wildrit in hul eie voertuig onderneem om die oorvloed wild op die landgoed te besigtig, of voëlkyk by die verhewe platforms by die 2 damme. Bergfietsry, voetslaan, perdry en 'n spa-ervaring is ook in die area beskikbaar en daar is galerye, winkels en kroeë in Hoedspruit.

Slaapplek

’n Bespreking by Khiza Bush Retreat sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Kinderbank vir 2
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xKinderbank vir 2

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 1 resensie vir Khiza Bush Retreat
Netheid
2.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
3.0/5

Ligging

  • Taaibosstraat 446, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Gaste dink Khiza Bush Retreat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 970
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R2 970
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Taaibosstraat 446, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc88c917f5631580c70d76d6ae945718feb75f4531939c3e59d5812961e1e367044f2e8c498214986ae00b3faf37f16e8e07c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 970  per nag (vir 4 persone) 1 5 1 4 446 Taaibos Street Hoedspruit Wildlife Estate 1380 Limpopo 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -24.345503783111 30.967671839967
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!