Beskrywing
Die eenheid is bo en het sy eie badkamer, stort, toilet en wasbak. Daar is twee kamers met enkelbeddens in die kamers sowel as in die sitkamer/kombuisarea. Beide kamers sal dieselfde badkamer gebruik met deure van beide kamers. Daar is 'n braai-area onder. Die eenheid het 'n klein balkon met sitplek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Leefarea
2 x Enkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Gesin & troeteldiere
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Daar is 'n kragopwekker beskikbar tydens beurtkrag. Dit werk van 19:00 tot 21:00 en van 05:00 tot 07:00.
Handdoeke en linne word voorsien.
Die eenhede word daagliks, behalwe op Sondae en die 25ste en 26ste Desemeber skoongemaak.
Die pad tussen Sabie en Hazyview is permanent toegemaak.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Perry's Farm, Portion 81 JU 9, Hazyview, 1242, Mpumalanga
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang