Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kiki's Khaya

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Keisha Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 34

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 25 resensies vir Kiki's Khaya
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Lourenza H - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourenza H

Dit was 'n onvergeetlike kuier in 'n prentjie mooi huis.

Pragtige huis in 'n pragtige Estate. Weg van die geraas van die dorp in die kalmte van Kiki. Vir 'n groot groep was ons nooit onder mekaar se voete nie, want die huis is so ruim, gerieflik en pragtig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louise D

Die huis is goed toegerus. Die kamers is ruim, elk met en-suite.

Ons het baie lekker gebly. Hulle was baie behulpsaam en het vinnig gereageer toe ons gevra het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adrian T - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adrian T

Awesome place to stay.

Baie lekker rustige plek gewees. Swembad was mooi in stand gehou en die inwoners van die plek het ons goed verwelkom.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gail K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gail K

Awesome.

It was wonderful and relaxing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corin K - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corin K
Saam met vriende

Baie gerieflik, pure plesier, propvol genot.

Baie lekker gebly. Sal dit vir enige een aanbeveel. Genoeg van als, slaapplek perfek, braaistoep perfek, kinders kon nie uit die swembad bly. Dit voel soos huis! Net die noise policy wat bietjie van 'n bummer is, ons was bewus van die noise policy maar dit het die mood bietjie gedemper. Nie gepas vir 'n rasserige boling lol. Anders as dit is die plek perfek en sou definitief weer wil gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joanne N - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Joanne N
Saam met vriende

Rustig en ontspanne.

Heerlike plekkie om te gaan ontspan en vir kinders om te baljaar. Overall baie veilig met hekke reg rondom. Sal definitief weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sean E - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sean E
Saam met vriende

Home away from home.

We really enjoyed our stay at Kiki's Khaya. Would highly recommend it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeanine J - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanine J
Gesin met tieners

Alles wat jy nodig het.

Storte se drukking net baie sleg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thersha P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thersha P
Saam met vriende

Baie heerlik plekkie, ons het 'n fantantiese tyd gehad, sal dit weer besoek in die toekoms.

Baie mooi plek. Dit is baie veilig en jou hele gesin kan dit saam geniet. Dankie vir 'n ontvergeetlike naweek wat ons gehad het, sal weer in die toekoms daar kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Veruschka C - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veruschka C

Fantasties gewees.

Dit is 'n baie rustige omgewing. Die swembad is by die voordeur - gerieflik om vinnig te swem en weer verder te braai. Lekker ruim huis en ruim onthaalstoep. Dink ons was meer op die stoep as binne die huis. Lekker ruim kamers met genoeg slaapplek vir eintlik 11 mense met die sleeper in die gang. Ruim kombuis. Elke slaapkamer het sy eie badkamer wat dit baie lekker maak vir 'n groep - niemand is in niemand se bad of moet wag om klaar te stort nie. Ons sal definitely weer terugkom. Was so rustig.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sandy V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandy V
Gesin met klein kinders

Excellent if you have young kids.

The communication between Sandra and us was perfect. What I really appreciated was that she set us up when we got there and let us enjoy our week to ourselves after we were settled. We had 9 people and we had room for 12. The neighbours (Mike) were exceptionally helpful and kind but not overbearing at all.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kiki's Khaya se terugvoer

Thanks for the positive feedback, Sandy. We are happy that you enjoyed your stay and hope to see you back soon.

Kiki's Khaya
Menechia B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Menechia B
Saam met vriende

Puik.

Dankie vir 'n wonderlike tyd. Ons het ons naweek baie geniet en beplan alreeds om weer in die nabye toekoms daar bymekaar te kom. Plek was netjies. Alles wat nodig was, was daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kiki's Khaya se terugvoer

Thanks Menechia,

We are thrilled that you enjoyed your stay at Kiki's Khaya. We call it our home away from home and want our guests to feel the same way as we do.
Hopefully, we will see you back here in the near future.

Kiki's Khaya
Charl E - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charl E
Gesin met tieners

Was netjies, skoon en baie stylvol. Ek het het lekker gekuier. Stilbaai is bietjie te stil vir my, maar dis baie mooi daar.

'n Kaggel of binnebraai sal 'n treffer wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kiki's Khaya se terugvoer

Hi Charl
Just to let you know that we have fitted a fireplace in the lounge at Kiki's Khaya.
Hopefully you will be back soon to enjoy it.

Kiki's Khaya
Annalien O - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalien O
Gesin met klein kinders

Beautiful place, splendid view and fantastic environment.

Great garden. From the moment we arrived in this guest house you feel welcome. The guest house is beautifully kept and immaculately clean. The rooms are well-appointed and the beds are large and comfortable. The guest house is a short trip away from the sea which we have enjoyed, (that's if you want to leave!) All in all, a fantastic guest house with a wonderfully welcoming host. Highly recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kiki's Khaya se terugvoer

Thank you Annalien, for your great review. You were top notch guests and we were very impressed with the condition you left the house in. It didn't even look like guests with 2 small children, were in the house the weekend. You and your family are definitely welcome back to Kiki's Khaya.

Kiki's Khaya
Denver V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denver V
Gesin met klein kinders

Dit was 'n heerlike wegbreek en rustig.

Groot sowel as klein het dit baie geniet. Die huis is ruim en daar is aktiwiteite vir die kinders om hulle mee besig te hou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tredene M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tredene M
Saam met vriende

Very exquisite.

It was a very beautiful experience would recommend it for a big family or a group friends. It's a place for relaxation, it's clean, the pool is wonderful, the surrounding areas is awesome. Thank you very much Sandra and Keisha for giving us the opportunity to experience your beautiful home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kurt V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kurt V
Gesin met klein kinders

Wonderlike spasie en kindervreugde.

Ons het elke oomblik by Kiki's Khaya geniet. Baie lekker ruim huis vir die 10 van ons, met genoeg spasie sodat mens nie op mekaar se tone trap nie. Elke kamer met sy eie badkamer is great en die kombuis is lekker groot met alles wat mens nodig het om lekker te kan kosmaak. Wonderlike plek met spasie vir die kinders om veilig te kan speel. Die swembad en speel area is lekker naby aan die huis en mens kon net die rustigheid van die resort in neem en kwaliteit tyd met ons familie spandeer. Ons sal beslis weer terug kom. Die trane van ons kinders toe ons gery het vertel eintlik die hele storie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alison L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alison L
Saam met vriende

We had fun at Kiki's Khaya.

We enjoyed our time at Kiki's Khaya. The only thing that we would recommend is to get a bigger freezer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard F - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard F

Perfect

We were lots of people but the place absorbed all. Lots of rooms and space. Nice place for kids and to relax.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Grant B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grant B
Gesin met klein kinders

We enjoyed every moment.

Beautiful place, peaceful and tranquil environment, amazing swimming pool, spacious house. Definitely will be going back and recommending others to enjoy Kiki's Khaya. Only thing I would want to add is to put in a fireplace as it gets extremely cold with colder nights, fireplace would change that.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sueneyca C - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sueneyca C

Wonderlike huis weg van die huis.

Kiki's Khaya was 'n wonderlike wegbreekhuis vir 'n familie. Dit was wonderlik om daar te kuier en waarvan ek hou is die feit dat daar genoeg ruimte is, so niemand hoef in mekaar se pad te wees nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Geraldine D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geraldine D
Saam met vriende

Het kuier baie geniet.

Chalet is baie mooi, netjies en groot vir kuier. Die enigste probleem is die geraasvlak. My voorstel is dat julle op die webblad sit "slegs vir ou mense".

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Conre V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Conre V
Gesin met klein kinders

Ongelooflik! Plek is groot en netjies en daar is genoeg van alles!

Die groote van die plek het ons almal verbaas! Die huis bied die gemak van jou eie huis! Groot TV met 'n soundbar, kombuis wat toegerus is met 'n gasstoof en die groot ruimte. Dit is net 'n ongelooflike plek om na te gaan as familie om net lekker te ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Destemonia B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Destemonia B
Gesin met klein kinders

Weg van die gewoel en geraas van stad.

Dankie aan Kiki's Khaya, ons het dit baie geniet sal beslis weer kom kuier. Weg van die huis maar tog by die huis. Als wat ons nodig gehad het was daar. Dankie vir die goeie diens wat aan ons gelewer was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Emma H - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emma H
Saam met vriende

Dit voel soos huis weg van die huis.

Die huis het baie ruimte en almal kon lekker gesellig kuier. Die swembad is kykafstand van die huis en ons kon almal in die swembad sien van die huis af. Die lapa in die middel van die swembad is ook baie gerieflik om die kinders te sien swem en te ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Riversdale-weg, Botterkloof-oord, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAad1a88b94d8182e78f2db33705d390c8c992995d51e86bbf46271a52744a4bc1e20bcfe23f2f9ba76270b9113dc6dd512518?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 10) 25 5 1 5 Riversdale Road Botterkloof Resort 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.319672 21.39039
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem