Kimi's Self-Catering Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Kimi's Self-Catering Cottage skuil in Simondium, sowat 11 km van Paarl af. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby heelwat doendinge in die Kaapse Wynlande.

Verblyf is beskikbaar in 2 eenhede naamlik Kimi's Self Catering Guest Cottage en die Valley Room.

Die kothuis is smaakvol versier en beskik oor 2 en suite-slaapkamers en 'n oopplan-leefarea. Die Valley Room is op die boonste verdieping van die eienaar se huis en is ideaal vir gaste wat net 'n nag of twee oorslaap.

Gratis WiFi is beskikbaar in die kothuis en daar is veilige parkeerplek.

Kim's Self-Catering is ideaal geleë vir besoekers wat al die besienswaardighede in die omgewing wil verken. Maak gerus 'n draai by een van die natuurreservate, Pearl Valley Gholflandgoed, Val De Vie, of een van die ander wynplase binne 'n 30 km-radius vanaf Kim's Self-Catering Cottage!

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Wynproe

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Kimi's Self-Catering Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 200 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za