LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Kimi's Self-Catering Cottage | LekkeSlaap
+29

Kimi's Self-Catering Cottage

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 13 resensies vir Kimi's Self-Catering Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Elzabeth V - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elzabeth V
Saam met vriende

A fantastic stay!

The cottage is awesome, location perfect for so many wine farms, attentive and friendly hostess!

Melissa S - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Melissa S

Home away from home.

Warm and hearty welcome from the owner, with a huge personality. Lovely cottage, with everything you'll need - from pegs to dish washer, to coffee, tea, milk, etc. Very clean and neat, definite value for money. Peacefully quiet and you will truly feel at home. Very safe and secure.

Kimi's Self-Catering Cottage's terugvoer

You were all such lovely guests.
Thank you for your very kind words.
Blessings and gratitude.
Kimi

Kimi's Self-Catering Cottage
Wilmine V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilmine V
Enkelreisiger

Uitstaande gasvryheid!

Alles baie netjies en skoon, ons oorslaap was baie lekker.

Bryan T - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bryan T
Gesin met klein kinders

Ongelooflike kothuis. Lekker en groot oopplan-area.

Sal dit beslis aanbeveel.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Amazing cottage. Nice and big open plan area.

Amazing cottage. Nice and big open plan area. Would highly recommend.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Sharon E - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon E
Saam met vriende

A home away from home!

Very comfortable and well equipped!

Alexander M - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alexander M
Saam met vriende

Great stay.

I am so happy to have found this place, great cottage, a lot of space and with all thinkable amenities!

Kimi's Self-Catering Cottage's terugvoer

Thank you for appreciating Kimis Cottage. You were wonderful guests and I hope you will visit again one day. Take care.

Kimi's Self-Catering Cottage
Paul R - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Paul R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename cottage en baie goed ontvang.

Dit was baie lekker om my kinders in die cottage te onthaal. Alles wat jy nodig het is daar. Eienaar van cottage baie gasvry. Heerlik gekuier. Sal definitief weer gaan.

Kimi's Self-Catering Cottage's terugvoer

Dear Paul,

Thank you for your positive review. All the best with your new enterprise. Perhaps you shall visit again one day, till then, take care.

Warm regards,
Kimi

Kimi's Self-Catering Cottage
Elma H - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elma H
Gesin met tieners

Heerlike verblyf.

Baie dankie vir die heerlike ontvangs by Kimi's. Ons het heerlik gebly, alles en nog meer is beskikbaar in die gastehuis en alles was skoon, netjies en veilig. Ons kan die blyplek regtig aanbeveel vir toekomstige besoekers.

Kimi's Self-Catering Cottage's terugvoer

Dear Elma,
Many thanks for your wonderful review. It is people like you who make my work place a happy one.

All the best and regards,

Kimi

Kimi's Self-Catering Cottage
Gerhard S - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard S
Saam met vriende

Heerlike verblyf in keurig versorgde kothuis.

Ek kan werklik Kimi se plek aanbeveel. Dit is net 'n paar minute se ry van Paarl af en Franschhoek is ook naby. Die eenheid getuig van fyn smaak en daar is selfs 'n paar speelgoed vir kleiner kinders. Ons is baie gasvry ontvang en Kimi kon ons van advies bedien oor eetplekke en winkels in die omgewing. Ons sal beslis weer hier slaap as ons in die omgewing is.

Kimi's Self-Catering Cottage's terugvoer

Greetings Gerhard and friends,
Thank you for your wonderful and kind words. It is guests like you who inspire me to try and improve, always.
Till we meet again, happy bird watching.
Regards,
Kimi

Kimi's Self-Catering Cottage
Mareli W - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mareli W
Gesin met klein kinders

Wonderlike plekkie met als wat jy moontlik kan nodig kry.

Die cottage is ruim en skoon en die dekor is pragtig. Alles word voorsien wat dit 'n regte afpak-en-leef plekkie maak. Die kinders het genoeg spasie gehad om lekker te kan speel. Ek kan met graagte die blyplek vir enige iemand aanbeveel.

Kimi's Self-Catering Cottage's terugvoer

Hello Wilken family,
It was wonderful having you stay here and your little girls brought much joy to our garden and home. Perhaps you will visit again some time so that we will have 3 little girls running around and picking roses.
All the very best for the upcoming birth, now your hubby will have to hang his running shoes up for a while.
Our love to your family and thank you for your kind words.
Best
Kimi

Kimi's Self-Catering Cottage
Rene H - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Rene H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome hospitality, well appointed gem of a hide-away.

Very cosy, clean accommodation. Definitely worth another visit and recommendation.

Kimi's Self-Catering Cottage's terugvoer

Thank you for your positive response and kind words.
All the best to you both.
Regards,
Kimi

Kimi's Self-Catering Cottage
Marius L - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius L
Saam met vriende

Uitstekend

Skoon, vriendelike diens en waarde vir geld.

Kimi's Self-Catering Cottage's terugvoer

How lucky we are to have such special guests. Thank you so, so much.

Kimi's Self-Catering Cottage
Braam S - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Braam S
Gesin met tieners

Excellent value for money.

Stunning place. Very good layout. Situated in very nice area. Felt safe and spoiled.

Kimi's Self-Catering Cottage's terugvoer

This is fantastic Braam, how kind of you.
Thank you so, so much.
Regards,
Kimi

Kimi's Self-Catering Cottage
Vanaf
R1 270
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 270
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 270
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 08:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 1577, Langs die R45, Simondium, 7670, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIzNDcxNGFjLWJlYWUtNDBlNC05NzZjLWE4NmFlN2Y5YjY5MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 270  per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 Farm 1577 Off the R45 7670 Wes-Kaap 086 999 0018 08:00-16:00 10:00 -33.834797777325 18.954839855433
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!