Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kingfisher Cottages

Brown-Hooded Kingfisher
Vanaf
Vanaf R1 490
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Brown-Hooded Kingfisher het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n stort en 'n wasbak, asook 'n aparte droë kompostoilet in die badkamer. Die kombuis is met 'n gasstoof en oond, elektriese yskas-vrieskas, kookgerei, eetgerei en breekware toegerus en daar is 'n toonbank met stoeltjies. Die sitarea het sitplek en 'n kaggel. Buite is 'n onderdakstoep met buitemeubels en 'n ingeboude braai. Die kothuis werk met sonkrag.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. dat daar 'n grondpad van 15 km na die verblyf lei. Gaste word vereis om navraag te doen oor die toestand van die pad voor aankoms, siende dat dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Die eienaars woon op die plaas langsaan Malachite-kothuis. Daar is 2 honde wat permanent op die perseel woon.
Malachite-kothuis: Goedgemanierde honde is welkom, mits vooraf gereël.
Gaste kan sakke hout op die plaas koop.
Kunsvlieghengelvisstokke kan gehuur word en lesse word ook aangebied.
Forelvisvang is beskikbaar teen 'n addisionele koste per kg.
Forel-produkte or vars forel kan voorsien word teen ekstra koste, indien 'n bestelling die week voor aankoms geplaas is. Gesonde brood, eiers en seisoenale ingelegde produkte word ook op die perseel verkoop en is onderhewig aan beskikbaarheid.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Malachite Kingfisher Kothuis
Vanaf
Vanaf R1 820
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Malachite Kingfisher Kothuis het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n kombuis en leefarea. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens wat ook as 'n koninggrootte-bed opgemaak kan word. Daar is 2 slaapbanke vir kinders in die sitarea, asook 'n kaggel. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuisie het 'n yskasie, tweeplaatgasstoof, eet- en kookgerei, sowel as breekware. Die kothuis is troeteldiervriendelik en het 'n privaat, omheinde tuin met 'n vuurput, buitesitplek, sonstoele en 'n houtvuurwarmbad.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Kinderbank vir 1
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xKinderbank vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. dat daar 'n grondpad van 15 km na die verblyf lei. Gaste word vereis om navraag te doen oor die toestand van die pad voor aankoms, siende dat dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Die eienaars woon op die plaas langsaan Malachite-kothuis. Daar is 2 honde wat permanent op die perseel woon.
Malachite-kothuis: Goedgemanierde honde is welkom, mits vooraf gereël.
Gaste kan sakke hout op die plaas koop.
Kunsvlieghengelvisstokke kan gehuur word en lesse word ook aangebied.
Forelvisvang is beskikbaar teen 'n addisionele koste per kg.
Forel-produkte or vars forel kan voorsien word teen ekstra koste, indien 'n bestelling die week voor aankoms geplaas is. Gesonde brood, eiers en seisoenale ingelegde produkte word ook op die perseel verkoop en is onderhewig aan beskikbaarheid.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Pied Kingfisher
Vanaf
Vanaf R1 820
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Pied Kingfisher het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n stort en 'n wasbak, asook 'n aparte droë kompostoilet in die badkamer. Die kombuisie is met 'n gasstoof en oond, elektriese yskas-vrieskas, kookgerei, eetgerei en breekware toegerus en daar is 'n toonbank met stoeltjies. Die sitarea het sitplek en 'n kaggel. Buite is 'n onderdakstoep met buitemeubels, 'n ingeboude braai en 'n houtvuurwarmbad. Die kothuis werk met sonkrag.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. dat daar 'n grondpad van 15 km na die verblyf lei. Gaste word vereis om navraag te doen oor die toestand van die pad voor aankoms, siende dat dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Die eienaars woon op die plaas langsaan Malachite-kothuis. Daar is 2 honde wat permanent op die perseel woon.
Malachite-kothuis: Goedgemanierde honde is welkom, mits vooraf gereël.
Gaste kan sakke hout op die plaas koop.
Kunsvlieghengelvisstokke kan gehuur word en lesse word ook aangebied.
Forelvisvang is beskikbaar teen 'n addisionele koste per kg.
Forel-produkte or vars forel kan voorsien word teen ekstra koste, indien 'n bestelling die week voor aankoms geplaas is. Gesonde brood, eiers en seisoenale ingelegde produkte word ook op die perseel verkoop en is onderhewig aan beskikbaarheid.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Giant Kingfisher - Rolstoelvriendelik
Vanaf
Vanaf R1 820
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Giant Kingfisher het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n stort en 'n wasbak, asook 'n aparte droë kompostoilet in die badkamer. Die kombuis is met 'n gasstoof en oond, elektriese yskas-vrieskas, kookgerei, eetgerei en breekware toegerus, en daar is 'n toonbank met stoeltjies. Die sitarea het sitplek en 'n kaggel. Buite is 'n onderdakstoep met meubels en 'n ingeboude braai. Die kothuis werk met sonkrag. Hierdie kothuis is ook rolstoelvriendelik en het 'n oprit na die voordeur, wye deurgange, 'n inrolstort met handrelings en 'n stortsitplek en ligskakelaars wat maklik bygekom kan word.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. dat daar 'n grondpad van 15 km na die verblyf lei. Gaste word vereis om navraag te doen oor die toestand van die pad voor aankoms, siende dat dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Die eienaars woon op die plaas langsaan Malachite-kothuis. Daar is 2 honde wat permanent op die perseel woon.
Malachite-kothuis: Goedgemanierde honde is welkom, mits vooraf gereël.
Gaste kan sakke hout op die plaas koop.
Kunsvlieghengelvisstokke kan gehuur word en lesse word ook aangebied.
Forelvisvang is beskikbaar teen 'n addisionele koste per kg.
Forel-produkte or vars forel kan voorsien word teen ekstra koste, indien 'n bestelling die week voor aankoms geplaas is. Gesonde brood, eiers en seisoenale ingelegde produkte word ook op die perseel verkoop en is onderhewig aan beskikbaarheid.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 490
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langhoogte-plaas, Pietersfontein, 26 km vanaf Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAddae0edd5c44229a45ef68bbea30255d60a09ca9fb088f8fab9d90b939c184a31516b21fbd86b60421afcafecdd6faf4c0ad?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 490 per nag, vir 2 mense 69 5 1 5 Langhoogte Farm Pietersfontein 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.639175215038 19.976493269205
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem