Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kingna Lodge Luxury Guest House

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

John & Joy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Jaar gelys 11

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 5 resensies vir Kingna Lodge Luxury Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Eckart B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eckart B
Saam met vriende

Friendly and pleasantly old-fashioned.

The house is a South African museum and John was eager to share every aspect with us.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christiaan C - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sentraal, veilig gerieflik.

Uitstekende diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kingna Lodge Luxury Guest House se terugvoer

Dear Christiaan,
Thank you Both for the Review, It is greatly appreciated.
Take Care and Hopefully we see you again at the Lodge.
Kind Regards,
John and Joy.

Kingna Lodge Luxury Guest House
Gerrit V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrit V
Saam met vriende

Aangename verblyf in 'n keurige, antiek gemeubileerde gastehuis.

Baie vriendelike gasheer, John, en gasvrou, Joy. Ongelooflike versameling antieke meubels en historiese gedenkwaardighede. Heerlike ontbyt in 'n spesiale, luuks-gemeubileerde eetkamer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan O - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik.

Kingna Lodge sal die Ortons beslis weer sien. Ongelooflike Victoriaanse styl met antieke skatte binne. Uitstekende diens en John is so 'n heer wat sy gaste op die hande dra. Ons was ook bevoorreg om in oudpresident Nelson Mandela se kamer te kon woon. Dit was die kamer waarin hy gewoon het toe hy in 1995 Montagu besoek het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan V - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende en vriendelike diens!

John en Joy het ons verblyf baie spesiaal gemaak en hulle vriendelike diens was uitnemend. Ons het as vriende vertrek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Bath Straat, , Kaapstad, 6720, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0337507933d7e4045b89410089233d340b2186a32d4c6d5870aae1a3b06e488d596455bbab3575c42156fe8193d431c7cf59?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 11 Bath Street Montagu 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -33.787148 20.117493
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem