Kingsview Cottages
Opsomming van Resensie
Dirk F - Nov 2019
Gemiddeld
Netjiese, goed toegeruste eenheid.
Frederick B - Jun 2019
Gemiddeld
Baie lekker gebly. Skoon en veilig.
Hannes E - Apr 2019
Gemiddeld
Het voldoen aan al ons behoeftes teen 'n baie goeie prys.
Niresh B - Des 2018
Gemiddeld
Amazing stay, great views and clean and tidy.
Kingsview Cottages's terugvoer
That was lovely to host you and your family, I look forward to seeing you again. You were the perfect guests.
Nicolene P - Sep 2018
Gemiddeld
Ons was so hartlik ontvang deur Theuns, alles was baie netjies en skoon gewees, baie dankie Theuns, ons kom gou weer.
Nina D - Sep 2017
Gemiddeld
Presies aan ons behoeftes voorsien.
Johan S - Sep 2017
Gemiddeld
Dankie LekkeSlaap.
Jansie C - Aug 2017
Gemiddeld
Goeie oornagstop wat netjies en privaat is.
Juane V - Jul 2017
Gemiddeld
Heerlike plekkie na 'n lang dag op die pad.
Kingsview Cottages's terugvoer
Dankie. Met gaste soos julle, kan ons ook nie kla nie. Maak asseblief weer so.
Groete
Kingsview
Kenneth L - Jul 2017
Gemiddeld
Baie netjies en vriendelik en rustig.
Kingsview Cottages's terugvoer
Dankie vir die mooi boodskap, kom kuier gerus weer.
Jeanine S - Jul 2017
Gemiddeld
Baie netjies, veilig.
Kingsview Cottages's terugvoer
Dankie, ons probeer om al ons gaste die selfde te behandel. Kom gerus weer.
Fred G - Jun 2017
Gemiddeld
Aangnaam en rustig.
Elsie B - Jun 2016
Gemiddeld
Sentraal geleë.
Kingsview Cottages's terugvoer
Dankie baie dis hoe ek al my gaste behandel. En dit was n plesier om julle hier te hêe,maak asb. weer so.
Groetnis
Marelize L - Mei 2016
Gemiddeld
Baie aangenaam en rustig.
Eben V - Okt 2015
Gemiddeld
Beslis nie selfsorg nie.
Kingsview Cottages's terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer! Ons vra groot om verskoning vir Eben en sy familie, ons werk aan die probleem.
Groete,
Kingsview Cottage bestuur
Jaco O - Aug 2015
Gemiddeld
Baie nice plek, sal definitief weer daar gaan bly.
Liz D - Feb 2015
Gemiddeld
Stil en rustig en eienaar vriendelik.
Dirk O - Jan 2014
Gemiddeld
Vriendelike ontvangs.
C S - Okt 2013
Gemiddeld
Plek was baie skoon en veilig
Sune C - Okt 2013
Gemiddeld
Pragtige, gerieflike en silwerskoon plek.
- Kapasiteit: 10 persone
-
Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: William Lynnstraat 52, Kingsview, Witrivier, 1240, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom