Kington Guest-suite
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Jana Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Jaar gelys 6
Opsomming van Resensie
Albert P - Des 2023
Algehele gradering
Sleg een aand oorgeslaap. Het tuis gevoel. Het bystand elektrisiteit tydens.
Vossie V - Mrt 2023
Algehele gradering
Bure se hondjie skuinsoorkant die straat was 'n ergernis.
Kington Guest-suite se terugvoer
Dankie vir jou resensie. Ons vra om verskoning vir die steurnis wat deur die blaffende hond oorkant die straat veroorsaak was. Ons hoop jy sal dit oorweeg om in die toekoms weer by ons te bly. Groete
Reinette V - Apr 2021
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Carl G - Apr 2021
Algehele gradering
Exceptional location for me. Great service. Quiet environment. I will stay there again.
Estie C - Sep 2019
Algehele gradering
Baie lekker.
Pieter V - Mei 2019
Algehele gradering
Uitstekende gasvrou.
Marina V - Jul 2018
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld en baie netjies.
Kington Guest-suite se terugvoer
Baie dankie Marina, julle is welkom terug enige tyd.
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mariette Nook 18, Pretoriuspark, 0081, Gauteng
- Geen kinders onder 18