Kiwara Guesthouse
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Kiwara
Guesthouse ...
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Tarien W - Sep 2023
Algehele gradering
Baie vriendelike diens en baie netjies. Definitief waarde vir geld!
Hendrik P - Mei 2023
Algehele gradering
Uitstekende gastehuis vir sakereisigers! Die gastehuis word baie goed bestuur en is baie netjies, ek sal hulle definitief weer gebruik!
Bouwer B - Nov 2021
Algehele gradering
Heerlik, gerieflik en rustig.
Melanie K - Okt 2020
Algehele gradering
Fanaties.
Mariah H - Jul 2019
Algehele gradering
Very very friendly owner, great food and very homey.
Jaco S - Nov 2018
Algehele gradering
'n Moet-bly vir jou volgende reis.
Kiwara Guesthouse se terugvoer
Beste Jaco
Baie dankie, dit was vir ons heerlik om jul te ontmoet en te kon gesels. Tot volgende keer.
Annett K - Nov 2018
Algehele gradering
Uitstekend! Ek is baie beïndruk!
Kiwara Guesthouse se terugvoer
Beste Annett,
Baie dankie, dit was heerlik om die familie te ontmoet. Hoop om julle weer in die toekoms te sien!
Vriendelike groete,
Kiwara Guesthouse
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 11 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Swazistraat 6, Northcliff, Randburg, 2115, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom