Klaarfontein Guest Farm
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Maryka Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Rudi C - Nov 2019
Algehele gradering
Sterre wat jou saans aan die slaap sus. Voëltjies wat jou soggens wakker sing. En dan is daar Jan.
Klaarfontein Guest Farm se terugvoer
Baie dankie Rudi, bly julle het dit geniet, hoop om julle gou weer te sien.
Groete
Maryka
Anonieme gas - Aug 2018
Algehele gradering
Izaan N - Mei 2018
Algehele gradering
'n Regte plaaslewe.
Lees meerKlaarfontein Guest Farm se terugvoer
Baie dankie Izaan waardeer jou mooi bppdskap en is baie bly julle het dit so geniet
Anonieme gas - Jul 2017
Algehele gradering
Wessel P - Mei 2016
Algehele gradering
Uitstekende geriewe, rustig en privaat.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Plaas Klaarfontein, Harrismith, 9880, Vrystaat