LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Klaasvoogds Cottage | LekkeSlaap
+23

Klaasvoogds Cottage

Langtermynverblyf-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Geduldplaas 251, Klaasvoogds Cottages, Klaasvoogds-Oos, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10
  • Vanaf R1 700 R1 190 per nag (vir 3 persone)

Beskrywing

Klaasvoogds Cottages is 'n Kaaps-Georgiaanse kothuis wat op 'n wynplaas in die pragtige Klaasvoogdsvallei aan die voet van die Langeberge geleë is. Die kothuis is lig en lugtig met houtvloere, handgemaakte Franse hortjies, skuifraamvensters, pragtige houtmeubels en olieverf-skilderye.

Die kothuis het slaapplek vir 3 gaste. Daar is 'n ruim slaapkamer met 'n en suite-badkamer, asook 'n oopplan-kombuis een -leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n pootjiesbad, 'n aparte stort en 'n toilet. Die rusbank in die sitarea kan as 'n enkelbed opgemaak word.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 4 gaste en die sitarea het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met DStv.

Die kothuis het 'n groot tuin met 'n patio en 'n stoep met 'n uitsig op die berge en oor die wingerde.

Slaapplek

’n Bespreking by Klaasvoogds Cottage sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 19 resensies vir Klaasvoogds Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Geduldplaas 251, Klaasvoogds Cottages, Klaasvoogds-Oos, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Gaste dink Klaasvoogds Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Geduld Boland Wes-Kaap
was R1 700
Vanaf R1 190
per nag (vir 3 persone)
was R1 700
Vanaf R1 190
per nag (vir 3 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Geduldplaas 251, Klaasvoogds Cottages, Klaasvoogds-Oos, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJmFcAnAXHmX7m8PIqL8mEFlSpMdWqet6c2mAwYGnIvnfstFzuX?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 700, nou Vanaf R1 190  per nag (vir 3 persone) 19 5 1 5 Geduld Farm 251 Klaasvoogds Cottages, Klaasvoogds East 6705 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -33.800690352746 19.99942184391
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!