LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Klein Bolayi Game Lodge | LekkeSlaap
+20

Klein Bolayi Game Lodge

12 resensies
Wildsplaas
  • Kapasiteit: 52 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Pondrift-weg R572, Musina, 0900, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 122 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Klein Bolayi is 'n wonderlike wildlodge vol mites, legendes, pragtige natuurskoon en majestueuse kremetartbome. Buiten skouspelagtige landskappe bied dit ook 'n fassinerende kultuurerfenis, wild en doendinge in die natuur.

Die lodge het grasdak-chalets in die middel van kleurvolle subtropiese tuine. Elke chalet is toegerus met lugversorging, 'n TV en tee- en koffiemaakgeriewe. Maaltye word deur ons opgeleide sjef bedien in ons restaurant en drankies in die Baobab kroeg. Ons bied ontspannende spa-geriewe aan ons gaste. Daar is 2 buite- en 1 binneswembad en 'n rotspoel vir gaste. Ons bied ook konferensiefasiliteite.

Geniet 'n skemerkelkie of 'n aandete op die koppie bo-op Klein Bolayi se reuse granietkoppie. Ons bied wild-, voël- en natuurwandelings aan. As jy 'n ent verder met die pad af wil stap, vind jy Mapungubwe Wêrelderfenisgebied en Nasionale Park, een van die rykste argeologiese plekke in die land.

Klein Bolayi is 'n wonderlike plek vir natuurliefhebbers en diereliefhebbers.

Kenmerke

Swembad

Geriewe

  • Swembad
  • Masseer- en Skoonheidsterapie

Hier praat ons

  • Engels
  • Duits

Opsomming van Resensie

3.5 uit 5van 12 resensies vir Klein Bolayi Game Lodge
Netheid
3.6/5
Diens
3.2/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
3.7/5
Waarde vir geld
3.3/5

Ligging

  • Pondrift-weg R572, Musina, 0900, Limpopo
  • Gaste dink Klein Bolayi Game Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 122
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 122
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 52 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Pondrift-weg R572, Musina, 0900, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhmYTllYmViLWEyZDUtNGM3My1iNDNkLWJiZjJhMzE0NDFlYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 122  per nag (vir 2 persone) 12 5 1 4 R572 Pondrift Road Musina 0900 Limpopo 086 999 0018 10:00-19:00 09:00 -22.294805555556 29.847611111111
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!