Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klein Langebaan

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seeduiker-straat 7, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 400 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Klein Langebaan is 'n selfsorghuis in Langebaan se Buiteklub. Die huis is sowat 1,5 km van die strandmeer af, ideaal vir 'n gesinsvakansie met vriende en familie, en bied rus en vrede weg van die stadsgewoel.

Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Daar is 2 slaapkamers met dubbelbeddens en die oorblywende slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste deel 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Daar is ook 'n badkamer met 'n wasbak en toilet.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n toonbank met stoele. Die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV met sekere DStv-kanale. Daar is ook 'n sitarea op die solder wat lei na 'n stoep met braaigeriewe.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Klein Langebaan sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Ligging

  • Seeduiker-straat 7, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seeduiker-straat 7, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA998d4733c0647dae06acbf0e9a404c71eb1c5da0a1b4696d00d37f99d744d82b4cc3d007306e884286e0612996cf234d49d7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 6 mense 7 Seeduiker Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.089405590418 18.042120822651
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem