aanbod Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 vir verblyf wat 3 nagte of langer is. Geldig vanaf 8 Mei 2020 tot 30 Sep 2020.
Swellendam Akkommodasie by Klein Plasie Cottage | LekkeSlaap
+19
+19

Klein Plasie Cottage

  • Winteraanbod - Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2.
  • Vanaf R850 R567 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bakkely's Plaats Plaas, Langs die N2, Buffeljagsrivier, 6742, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10

Beskrywing

Klein Plasie Cottage is op 'n klein plaas in Buffeljagsrivier geleë. Die eienaars boer hoofsaaklike met kalwers en gaste moet dus daarop let dat plaasgluide, -reuke en soms vlieë deel is van die plaas-ervaring. Die kothuis het slaapplek vir 4 tot 5 gaste in een kamer.

Dié dubbelverdieping-kothuis het 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens op die boonste verdieping. 'n Derde enkelbed is in die leefarea op die grondverdieping. Die badkamer op die boonste verdieping het 'n bad en 'n handstort. Daar is 'n tweede badkamer op die grondverdieping met 'n instapstort, toilet en 'n wasbak. Beddegoed en handdoeke word voorsien.

Die leefarea is op die grondvloer. Daar is 'n kombuis wat toegerus is met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, yskas, en 'n etenstafel. Skottelgoedseep, vadoeke en 'n sponsie word voorsien. Die sitkamer het 'n TV met DStv en WiFi. Rook is verbode in die kothuis en 'n 10 m-radius om die gebou. Groepe wat die perseel wil deel moet bereid wees om in een vertrek te slaap. Die rondskuif van meubels is verbode.

Daar is 'n swembad op die perseel en word op eie risiko gebruik. Let asb. daarop dat die huisie trappe het, en nie geskik is vir bejaardes, kindertjies of gaste wat moeilik loop nie. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.

Daar is 4 vriendelike honde op die plaas, wat soos die ander werkers, met die kalwers, beeste en skape werk.

Klein Plasie Cottage is 750 m vanaf 'n trou-venue en 1 km van die N2 af. Buffeljagsrivier bied verskeie doendinge soos fietsry, stap en voetslaan in. Gaste kan ook die talle wynlandgoedere in die omgewing besoek.

Slaapplek

’n Bespreking by Klein Plasie Cottage sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 13 resensies vir Klein Plasie Cottage
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Bakkely's Plaats Plaas, Langs die N2, Buffeljagsrivier, 6742, Wes-Kaap
  • Gaste dink Klein Plasie Cottage het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R850
Vanaf R567
per nag (plek vir 4)
was R850
Vanaf R567
per nag (plek vir 4)
was R850
Vanaf R567
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bakkely's Plaats Plaas, Langs die N2, Buffeljagsrivier, 6742, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1dyXsDnk7BFY1dZI9FrjcUDykYmKOniVQFWgAqXOZGB6ye7cB6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R850, nou Vanaf R567  per nag (plek vir 4) 13 5 1 5 Farm Bakkely's Plaats Off the N2 6742 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.045089898463 20.52937802265
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za