Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kleinbegin

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Xavier Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 22 resensies vir Kleinbegin
Netheid
4.3/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Rudine O - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudine O
Gesin met tieners

Uitstekend en gasvry.

Dit was baie aangenaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petro V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro V
Saam met vriende

Gasvry, netjies en veilig.

Uitstekende plek. Ek sal dit vir enige iemand aanbeveel. Xavier, jy is tops!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dirk B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beslis 'n 'home away from home' plekkie.

Sal vir seker weer daar bly. Ongelooflike gasvrye mense waar jy dadelik tuis voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Veronica H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronica H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verseker 'n moet oornag plekkie in die stad.

Fantastiese oornagplek met vriendelike gasheer en -vrou wat uit hul pad gaan om te help en goeie diens te gee. Tuin en swembad is 'n wonderlike oase en plek om te ontspan. Kleinbegin bied alles wat nodig is en baie meer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shantel T - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shantel T
Gesin met klein kinders

My stay at Kleinbegin was nothing short of spectacular.

We recently had the pleasure of staying at Kleinbegin, and it was an unforgettable experience. From the moment we arrived, the owner went above and beyond to ensure our comfort and satisfaction. The exceptional service made our stay truly memorable. The attentive and courteous owners catered to our every need, ensuring that our stay was as comfortable as possible. With its outstanding service, Kleinbegin has quickly become my go-to choice for accommodations whenever we travel to the area. 5 star! Highly recommended!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Piet B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Piet B
Besigheidsreis

Aangenaam warm.

Die ontvangs deur Xavier was baie vriendelik en die fasiliteit is heerlik ruim met 'n woonkamer/kombuis. Die hitte was uiters ongemaklik en die feit dat beide die badkamer en die toilet se vensters toegebou is, het gemaak dat die ventilasie deur die vertrekke nie goed was nie. Daar was wel 'n radio in die eenheid, maar ons kon hom nie kry om te speel nie. Ons glo dat dit 'n groot plus sal wees as die koste aangegaan word om 'n TV te laat installeer. In die geheel gesien, glo ons nogtans dat dit goeie waarde vir geld is en ons wil weereens ons dank betuig vir die vriendelike ontvangs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Herman V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman V
Gesin met tieners

Lekker gebly.

Skoon, netjies, vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Enkelreisiger
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard D
Saam met vriende

Baie lekker, rustig en die eienaars was baie vriendelik.

Baie lekker, geen klagtes. Netjies en vriendelik ontvang. Sal die plek aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen D
Gesin met klein kinders

Xavier was very friendly and helpful.

Just what I wanted, a quiet place to relax with my family.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolande V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande V
Gesin met klein kinders

Mense mense.

Hulle het ons laat voel soos familie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem O - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem O
Saam met vriende

Amazing.

The hosts were excellent. They went out of their way to make our stay amazing. They made us feel at home, and I would definitely recommend them.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantal H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chantal H
Gesin met tieners

Oornagverblyf vir 'n byeenkoms.

Goed vir net oornag opsie. Badkamer kort baie aandag. Die dak lek as dit reën.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kleinbegin se terugvoer

Dankie, ons sal aandag skenk aan dit en meer.

Kleinbegin
Nathan S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nathan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great guest house value for money.

A lovely guest house with a more than accommodating owner. Will definitely be back again and make use of this awesome place more often.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan E - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam. Badkamer kort net 'n bietjie aandag.

Mooi opset en baie gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizelle J - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle J
Gesin met tieners

Vriendelik en gasvry.

Heerlik en vriendelike ontvangs. Al wat moeilik was, is daar is nie 'n stoof / gasplaat om kos mee te maak nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ernest J - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ernest J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Die gasvryheid en kliëntediens was uitstekend. Sal enige tyd weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bingle D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bingle D
Gesin met klein kinders

Lovely place to stay.

Owners are awesome. They made us feel welcome from arrival until the day we left. We spent 3 nights, and every day they were friendly and helpful. It's a lovely place to stay. I will book again soon and can recommend it to all.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natasha L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha L
Saam met vriende

Baie baie lekker!

Ons is met die grootste gasvryheid verwelkom en daar was alles wat ons nodig gehad het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lillian D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lillian D
Gesin met klein kinders

Huis weg van die huis.

Ons het baie lekker gekuier by Kleinbegin. Die plekkie is mooi ingerig en ons het dadelik tuis gevoel. Dis baie veilig en nie ver van die Spar af nie. Die braai area is die lekkerste kuier plekkie. Ons sal definitief weer hier kom kuier. Baie dankie aan die Jurgens familie julle het ons baie tuis laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Killick-laan 655, Les Marais, Pretoria, 0084, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA522e80bbf8ac81ee71320133ceed3b8ea58282a17198cace2b9191416a02fbbe21e2f9c7a2c2c7b4e8d4be0f1ad04aaad27e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 655 Killick Avenue Les Marais 0084 Gauteng 021 201 8901 12:00-14:00 10:00 -25.710204392892 28.19055239127
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem