Kleine Hansie Kothuis
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Ida Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 47
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Richard B - Mrt 2024
Algehele gradering
Oulik gerieflik mooi.
Kleine Hansie Kothuis se terugvoer
Baie dankie, Richard, vir jou terugvoering. Ons waardeer dit opreg en julle is altyd welkom. Regtig lekker om sulke vriendelike gaste te ontvang.
Groete, Ida & Hardy
Leonie M - Feb 2024
Algehele gradering
Rus en vrede. Weg van gejaagde lewe in die stad.
Anonieme gas - Jan 2024
Algehele gradering
Anya G - Des 2023
Algehele gradering
It exceeded our expectations.
Kleine Hansie Kothuis se terugvoer
Thank you so much, you are always welcome at Kleine Hansie Cottage
Hardy and Ida
Neville R - Des 2023
Algehele gradering
Excellent.
Kleine Hansie Kothuis se terugvoer
Thank you, Neville. It is such a pleasure to have a guest like you. You are always welcome.
Hardy and Ida
Arnold Z - Des 2023
Algehele gradering
Blyplek goed - omgewing raserig.
Kleine Hansie Kothuis se terugvoer
Hi Arnold
Ongelukkig is die straat besig omdat die enigste supermark hier op die hoek is. Julle hoef nie onveilig te voel nie, omdat ons toegerus is met kameras en het ons 'n goeie polisiediens wat hierdie straat gereeld patroleer.
In klein dorpies trek klank verder as wat dit werklik is.
Hardy en Ida
Paul S - Des 2023
Algehele gradering
Comfortable and uneventful.
Kleine Hansie Kothuis se terugvoer
Dankie, Paul.
Altyd welkom by ons.
Hardy en Ida
Attie P - Nov 2023
Algehele gradering
Tevrede.
Anchen M - Okt 2023
Algehele gradering
Heerlik, skoon, netjies.
Kleine Hansie Kothuis se terugvoer
Hi Anchen
Baie dankie vir die resensie. Weet julle sal altyd welkom wees by Kleine Hansie. Ons bid om in die nuwe jaar bietjie op te gradeer.
Alles wat mooi is vir julle
Groete
Hardy & Ida
Edwin M - Sep 2023
Algehele gradering
Very nice place with friendly people.
Kleine Hansie Kothuis se terugvoer
Liewe Edwin
Dankie vir jou terugvoering, neem aan jou resensie is omdat ons beleid nie ander mense op die perseel toelaat nie en kon sien jul was nie gelukkig met ons beleid nie. Nogtans het jul 4 manne dit geniet by die heerlike vuurtjie waarby jul gekuier het. Ons perseel is toegerus met kameras en so is ons gaste altyd veilig sowel as hul voertuie. Ons maak nie inbraak op gaste se privaatheid nie en vra ons as gaste enige iets benodig om gerus te skakel en ons sal tot diens wees.
Hardy en Ida
Jan F - Sep 2023
Algehele gradering
Aangename plekkie in Sutherland vir 'n lekker oornag.
Kleine Hansie Kothuis se terugvoer
Hi Jan
Dankie vir jou terugvoering, waardeer. My hart was seer om jul 2 hondjies so alleen te sien en bietjie huil. Wou ons hondjies se pram vir jul leen, maar ons gee gaste hul volle privaatheid. Dankie vir jul ondersteuning
Hardy en Ida
Fiona M - Sep 2023
Algehele gradering
We had a wonderful stay.
Kleine Hansie Kothuis se terugvoer
Hi Fiona
Baie dankie, Hoop om julle vriendelike mense weer te verwelkom.
Groete
Hardy & Ida
Meliza L - Sep 2023
Algehele gradering
Baie mooi, gemaklike netjiese skoon kothuis.
Kleine Hansie Kothuis se terugvoer
Hi Meliza
Baie dankie, Ek en Hardy waardeer jul resensie opreg. Julle is altyd welkom, ons gaan volgende maand n heerlike "AIRCON" opsit vir die warm tyd dat ons gaste weer koel kan slaap:)
Groete
Ida
Hester D - Aug 2023
Algehele gradering
Vinnige, veilige oornag huisie.
Kleine Hansie Kothuis se terugvoer
Hi Hester
Baie dankie vir die resensie, word hoog op prys gestel en waardeer uit ons harte
Hardy & Ida
Samantha P - Jul 2023
Algehele gradering
Pleasant and welcoming stay.
Lees meerKleine Hansie Kothuis se terugvoer
Hi Samantha, thank you so much! we do appreciate your feedback, means a lot to us. You and your family are always welcome and if you are coming back will put especially extra rusks for you.
Ida & Hardy
Gratitude N - Jul 2023
Algehele gradering
It was good.
Kleine Hansie Kothuis se terugvoer
Hi
Sorry that the laodshedding was off more than 10 hours. Nothing we can do about it. You were safe all the time because police patrol every hour.
Regards
Ida
Nadima A - Jul 2023
Algehele gradering
Had a wonderful stay. Exceptionally neat and clean. Electric blankets and heater were great for the hectic cold.
Lees meerKleine Hansie Kothuis se terugvoer
Thank you, Nadima. We appreciate your revue.
Regards, Ida and Hardy.
Andries V - Jul 2023
Algehele gradering
Lekker rustig en warm gewees in die koue.
Kleine Hansie Kothuis se terugvoer
Baie dankie vir julle terugvoering. Soos in ons advertensie en foto's is dit sigbaar dat kothuis slegs dubbelbed, driekwartbed en sleeper cough het.
Jan D - Jul 2023
Algehele gradering
Baie netjiese huisie van binne, maar ligging nie die beste nie.
Kleine Hansie Kothuis se terugvoer
Soos ek voorheen verskoning gemaak het, was dit buite ons beheer. Het plaaslike Munisipaliteit toestemming verleen wat nie een inwonende persoon geraadpleeg het vir toestemming nie.
Eugenie M - Jun 2023
Algehele gradering
Peaceful, informative and breathtaking.
Kleine Hansie Kothuis se terugvoer
Thank you Eugenie. You are always welcome at Kleine Hansie.
Regards Ida
Piet H - Mei 2023
Algehele gradering
Comfortable accommodation in a clean cottage.
Kleine Hansie Kothuis se terugvoer
Dankie Piet. Julle is altyd welkom.
Groetnis Ida
Desmond K - Apr 2023
Algehele gradering
Enjoyed our overnight stay.
Kleine Hansie Kothuis se terugvoer
Thank you, Des. You are always welcome as our guests at Kleine Hansie and hope to see you in the future.
Ida
Abrie S - Apr 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Kleine Hansie Kothuis se terugvoer
Baie dankie Abrie, ons waardeer die resensie en weet julle is altyd welkom as gaste by Kleine Hansie.
Groete,
Ida
Wayne C - Apr 2023
Algehele gradering
Comfortable, neat and clean, was ideal for our family, and good value for money. Helpful and friendly staff. Enjoyed our overnight stay.
Kleine Hansie Kothuis se terugvoer
Thanks Wayne
It was a privilege to have you as our guests, you're always welcome at Kleine Hansie. Hope to see you again.
Regards
Ida
Reinette V - Mrt 2023
Algehele gradering
Klein, skoon en veilig.
Kleine Hansie Kothuis se terugvoer
Bie dankie Willem, waardeer jou resensie uit ons hart. Altyd welkom by ons en as jy weer Sutherland besoek, weet jy Kleine Hansie is hier
Groetnis
Ida
Francois D - Jan 2023
Algehele gradering
Baie netjiese verblyf, sal dit vir seker aanbeveel.
Kleine Hansie Kothuis se terugvoer
Hi Francois
Baie dankie vir die resensie. Ons hoop om julle weer as gaste te ontvang
Ida
Batrie N - Jan 2023
Algehele gradering
Wat 'n oulike plekkie!
Kleine Hansie Kothuis se terugvoer
Middag Batie
Baie dankie vir die goeie resensie. Ons waardeer dit opreg en sal julle weer met liefde ontvang as gaste.
Groete.
Ida
Lynette N - Jan 2023
Algehele gradering
Pragtige klein kothuis.
Kleine Hansie Kothuis se terugvoer
Hi Lynette
Baie dankie vir jou terugvoering. Hoop om julle weer te ontvang in toekoms.
Ida Kleinhans
Michelle W - Des 2022
Algehele gradering
Netjies onderhou met alle nodige geriewe.
Marie E - Des 2022
Algehele gradering
Alles wat ons nodig gehad het was daar.
Juanita W - Des 2022
Algehele gradering
Baie aangenaam, skoon en gasvry.
Jaco J - Des 2022
Algehele gradering
Baie skoon en gerieflik.
Natie B - Okt 2022
Algehele gradering
Lekker plekkie om vinnig oor te slaap. Skoon, netjies en voldoende toegerus.
Dewald H - Okt 2022
Algehele gradering
Wonderlike plekkie.
Kleine Hansie Kothuis se terugvoer
Baie dankie. Bly julle was tevrede en lekker oorgebly, sal julle weer wil ontvang in die toekoms.
Groete
Ida
Anthea C - Okt 2022
Algehele gradering
Our stay was amazing, so much so we booked another night. Ida and Hardy were very helpful and assisted us with whatever we needed. Even when our car didn't start the next morning, Hardy came and assisted.
Kleine Hansie Kothuis se terugvoer
Baie dankie Anthea, sien weer vorentoe. Nogmaals dankie dat julle Kleine Hansie gekies het om oor te bly.
Groete
Ida
Charlene S - Okt 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Kleine Hansie Kothuis se terugvoer
Hi Charlene
Ek is bly julle het 'n wonderlike dag ervaar en glo julle sal weer Sutherland besoek.
Groete
Ida
Wilna E - Sep 2022
Algehele gradering
Was 'n rustige tydjie gewees, baie skoon en netjiese huisie en sal dit enige tyd weer besoek.
Albert N - Sep 2022
Algehele gradering
Uitstekende, skoon, knus kothuis.
Kleine Hansie Kothuis se terugvoer
Baie dankie, ek is bly julle was tevrede.
Ida
Maureen N - Aug 2022
Algehele gradering
Lekker snoesige verblyf in Sutherland.
Kleine Hansie Kothuis se terugvoer
Baie dankie Maureen. Ek is bly julle was tevrede en snoesig warm. Hoop om julle weer te sien.
Ida
Ragan L - Aug 2022
Algehele gradering
Fantastic.
Kleine Hansie Kothuis se terugvoer
Baie dankie vir terugvoering. Hoop ons sien julle weer, hopenlik is ek dan gesond.
Groete
Ida
Sarel S - Aug 2022
Algehele gradering
Wonderlike oornagplek, uiters netjies en baie goed toegerus. Het ons verblyf opreg geniet.
Lees meerKleine Hansie Kothuis se terugvoer
Baie dankie Sarel,
Ons voel baie trots op die resensie van die Kanadese houthuisie wat Hardy self gebou het. Was so aangenaam om julle as gaste te hê en sien regtig uit daarna om julle weer te sien.
Groete
Ida
Anonieme gas - Jul 2022
Algehele gradering
Geraldine L - Jun 2022
Algehele gradering
Oulike plekkie.
Nelene E - Jun 2022
Algehele gradering
We really enjoyed it. Everything you need, is available.
Thomas D - Mei 2022
Algehele gradering
Netjiese klein kothuis vir verfrissende oornag.
Monique K - Apr 2022
Algehele gradering
Kleine Hansie Kothuis was 'n goeie ondervinding.
Abraham B - Apr 2022
Algehele gradering
Netjies, skoon, warm, goed toegerus en sentraal.
- Kapasiteit: 3 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Buitekantstraat 13, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom