Kleinerus
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kweekvalleisingel 6, Luttigstraat, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 400 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Kleinerus is ‘n bekoorlike selfsorghuis in Prins Albert. Dié dorpie skuil aan die voet van die Swartberge in die Klein-Karoo en bied verskeie doendinge, van wyn-, kaas- en olyfproe, tot sterrekyk en historiese trekpleisters.
Dié huis het slaapplek vir 4 en beskik oor 2 kamers en 2 badkamers. Die eerste kamer het ‘n koninggrootte-bed en ‘n en suite-badkamer met ‘n stort. Die tweede kamer het 2 enkelbeddens wat ook as 'n koninggrootte-bed opgemaak kan word en die aparte badkamer het ‘n stort.
Die kombuis is toegerus met ‘n yskas-vrieskas, oond, stoof en mikrogolf. Daar is ook ‘n TV met DStv, WiFi, ‘n kaggel, lugversorging, ‘n buitebraai, privaat binnehof en ‘n onderdakparkeerplek. Die huis is ook toegerus met 'n sonkragstelsel.
Prins Albert bied verskeie nasionale monumente, begeleide historiese toere, natuurreservate, ‘n plaasmark elke Saterdag en verskeie vrugte- en wynplase.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Selfsorg
Hier praat ons
- Afrikaans
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Dina Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 50
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Kweekvalleisingel 6, Luttigstraat, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
- Gaste dink Kleinerus het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Prins Albert Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kweekvalleisingel 6, Luttigstraat, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom