Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kleinerus

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Dina Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 48

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 8 resensies vir Kleinerus
Netheid
5.0/5
Diens
4.6/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.9/5
Anika M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anika M
Enkelreisiger

Fantasties en baie lekker gebly. Geen klagtes.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joice K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Joice K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi, rustige omgewing.

Lekker gebly. Goed toegeruste huis met 'n heerlik braaiarea. Stil en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neels R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Neels R

Dit was 'n gawe ondervinding.

Dit was 'n heerlike plekkie om in tuis te gaan. Ons was baie tevrede met julle geriewe en die lieflike uitleg. Lekker gekuier en oornag. Baie redelike prys.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annatjie D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annatjie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gevoel van tuis wees.

Die stylvolle huis, ruimte en smaakvolheid het bygedra tot 'n onvergeetlike besoek aan Prins Albert.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kleinerus se terugvoer

Dankie liewe Annetjiie.

Kleinerus
Lindie V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie V
Saam met vriende

Waarde vir geld.

Ruim, skoon en pragtige plek. Tot 'n motorhuis! Mal oor Prince Albert. Sal definitief hierdie plek aanbeveel. Ruim kamers elkeen met sy eie badkamer. "Backup" batterye vir loadshedding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marietjie A - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie A
Gesin met tieners

Heerlike, gemaklike huis.

Lekker vir familie. Lekker braai-area en naby als. Skoon, netjies en vriendelike mense. Sal beslis weer gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariaan H - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariaan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik!

Die eienaar is so behulpsaam en gasvry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsabe D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uit die boonste rakke!

Pragtige akkommodasie in die mooiste dorp in die Karoo!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 400
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R2 400
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kweekvalleisingel 6, Luttigstraat, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAjKMlC9dTddKWXbijTybjkYUWZAvZdXbZ6JWgoMB0Fenw2FYJ48?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 4 mense 8 5 1 5 6 Kweekvallei Crescent Luttig Street 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.227851759126 22.031761859882
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem