Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kleingeluk Guest Farm

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kleingeluk Plaas, Langs die R341, 15 km vanaf De Rust, 6650, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Kleingeluk Guest Farm is 'n bedrywige plaas tussen die voorheuwels van die Swartberge, op die plaas Kleingeluk. Die plaas is 15 km buite die dorpie De Rust, en word omring deur pragtige rotsformasies.

Kleingeluk Guest Farm bied slaapplek aan 8 gaste in die gastehuis en daar is slaapplek vir 4 gaste in die kothuis. Elke eenheid is gerieflik gemeubileer en het 'n ten volle toegeruste kombuis, eet- en leefarea, privaat badkamer, en onderdak-braaigeriewe. Linne en handdoeke word voorsien.

Verskeie diere en voëls kom in hierdie omgewing voor en ons boer, onder meer, met volstruise, skape en boerbokke. Gaste klop by die plaas aan om die rus, vrede en vars lug van die Karoo te beleef. Kleingeluk Guest Farm is maklik bereikbaar van die hoofpad af.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 17 resensies vir Kleingeluk Guest Farm
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Kleingeluk Plaas, Langs die R341, 15 km vanaf De Rust, 6650, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kleingeluk Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Klein-Karoo Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kleingeluk Plaas, Langs die R341, 15 km vanaf De Rust, 6650, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRmNWJiZGE4LWYyZTMtNGEzOS1hNThiLTEyMDRjMDdkNjIxNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4) 17 5 1 5 Farm Kleingeluk Off the R341 6650 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -33.552770816943 22.691056430339