+20
Selfsorg in Klein-Karoo

Kleingeluk Guest Farm

Kleingeluk Guesthouse
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié gastehuis is ideaal vir 'n groep vriende of 'n gesin van 8 en beskik oor 4 slaapkamers met 'n dubbelbed óf 2 enkelbeddens. Gaste in die kamers deel 2 badkamers met 'n bad en 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuis is vir selfsorg toegerus en het 'n yskas, mikrogolf, oondjie met tweeplaatstoof en 'n ketel. Gaste kan hul etes in die eetkamer geniet, of lekker voor die kaggel in die eetkamer ontspan. Die voor- en agterstoep het 'n lieflike uitsig en daar is 'n onderdak-braaiplek.

Oorsig van kamer/eenheid
4 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Kaggel
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Rook is in die eenhede verbode.
Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
Let asb. dat daar 'n grondpad van ongeveer 4 km na die verblyf lei en vir enige voertuig geskik is.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Farm Kleingeluk, Off the R341, 15 km from De Rust, 6650, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRmNWJiZGE4LWYyZTMtNGEzOS1hNThiLTEyMDRjMDdkNjIxNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 Farm Kleingeluk Off the R341 6650 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -33.552770816943 22.691056430339
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang