Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kleingeluk Guest Farm

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 17 resensies vir Kleingeluk Guest Farm
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Gerrit E - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit E

Pragtige omgewing met foutlose verblyf.

Heerlik gebly, alles was net reg. Dankie. Ons sal graag weer hier kom bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem V
Gesin met klein kinders

Heerlik gekuier op 'n pragtige plaas met 'n rustige atmosfeer.

Kleingeluk is asemrowend mooi. Die area is veilig en die mense is hartlik. Die grondpaaie is goed en kan met 'n gewone motor gery word. Henkie en Letsie het seker gemaak ons is versorg en as 'n bonus het ons saam met die werkers gaan volstruiseiers haal in die veld. Ons verwagteninge was by vêr oorskry en ons kan die plek met 'n groot 'thumbs-up' aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annette D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Annette D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik gekuier op die stoep en in die veld gestap.

Die plaas is pragtig en die natuurskoon asemrowend. Alles is baie netjies in die eenheid en niks het gekort nie. Ons sal beslis teruggaan met fietse om bietjie die veld te verken. Daar is genoeg paadjies om met fiets te ry. WiFi is nogal iets wat mens daar sal gebruik aangesien dit afgeleë is en meeste mense op WiFi staatmaak vir kommunikasie. Baie dankie Letsie en Henkie. Ons sien julle weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thia D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thia D
Gesin met klein kinders

Wonderlike stilte en natuurskoon in die Klein Karoo.

Ons het vir 5 nagte oorgebly by Kleingeluk. Dit was 'n wonderlike wegbreek - stil, sonder selfoonsein (as jy 'n ent van die huis af stap, kan jy sein kry) en enige afleiding en ons het goeie gesinstyd saam spandeer. Die boerdery is interessant en die volstruisbroeipaar met hul babatjies reg voor die huis was iets om te aanskou. Die kinders het die vryheid en die diere geniet. Heerlik gestap en geswem. Het in die geel huis gebly, dit is mooi, ruim en goed toegerus. Sal graag weer gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mouton L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mouton L
Gesin met tieners

Fantastiese ligging en ideaal vir stilte (op 'n werkende plaas).

Vriendelikste ontvangs, netjies met alles wat nodig was. Ons huisie het dank Vader nie selfoonontvangs (kon wel met 5 m stap MTN kry vir nood) of DStv nie - net wat mens nodig het om af te skakel. Heerlike paaie vir fietsry of stap. Lieflike sementdam vir swem. 15 min van De Rust en plaaspad goed onderhou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carlo G - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlo G
Gesin met klein kinders

Boerevriendelikheid en plaas-rustigheid.

Baie lekker gebly en aande om die vuur geniet. Kinders het die volstruise en plaas baie geniet. Genoeg ander dinge om te doen in nabye omgewing. Perdry, wynproe en wildbesigtiging.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dewald L - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald L
Gesin met klein kinders

Rus en vrede op sy beste!

Wonderlike gasvryheid, gepaard met die mooiste landskap en uitsigte, als terwyl jy die rustige klanke en geure van die plaaslewe in die lug optel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsabe D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Idillies!

Wonderlike ligging, pragtige uitsig. Karoo op sy beste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madeleine C - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine C
Gesin met klein kinders

Ons het 2 aande op Kleingeluk gasteplaas spandeer, op pad see toe.

Die "Skoolhuisie" waarin ons geslaap het, is pragtig geleë teen 'n randjie, met 'n lieflike uitsig oor die berge en landerye. Die huisie was netjies en goed ingerig en die lugversorging baie welkom! Ons het heerlik geswem in die groot, skoon sementdam en het dit geniet om op die plaas rond te stap. Ek sal die plaas graag in die winter wil besoek wanneer die 100e alwyne teen die koppie blom!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tony K - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tony K
Saam met eggenoot / lewensmaat

A nice, neat, quiet overnight stay.

A lovely cottage on a quiet farm. Easy to find and very clean. It may not be the location for an annual holiday, but great for 1-3 nights on route.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helena D - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena D
Gesin met tieners

Perfekte stop, pragtige plaashuis, en wonderlike gasvreiheid. Kominikasie was eerste klas.

Ons was so gelukking om hierdie perfekte plekkie te vind, 'n ware juweel in die middel van die Karoo. Letsie en Henkie was ongelooflik gasvry en het ons onmiddelik tuis laat voel. Ruim kamers en pynlik netjies. Prakties en het alles wat mens kan benodig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anmar S - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anmar S
Saam met vriende

Uitstekende plek. Rustig en netjies.

Ons sal weer en weer teruggaan na Kleingeluk. Vriendelike, gasvrye mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S

Fantasitese omgewing, rustig, skoon en baie netjies, baie dankie.

Kleingeluk Guest Farm kan blindelings aanbeveel word aan enige reisiger. Dit is rustig skoon en baie netjies. Die binnenshuise kaggel was 'n groot bonus, en 'n heerlike kuierplek tot ounag. Ons sal verseker weer van julle verblyf gebruik maak. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marna J - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marna J
Saam met vriende

Vriendelike ontvangs, netjiese, skoon verblyf, rustige atmosfeer. Hemel op aarde!

Kleingeluk is 'n pragtige juweeltjie wat weggesteek is van die hoofpad. Ons is baie vriendelik ontvang, en die verblyf was baie lekker. As daar dalk een klagte mag wees: daar is verskriklik baie muskiete, so gaan voorbereid met Tabard of iets dergeliks! Verder sal ek die plekkie definitief vir almal aanbeveel, en ek gaan beslis binnekort weer daar oorbly met vriende!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cobus L - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal weer gaan!

Baie lekker gebly en vriendelike plattelandse mense! Sal definitief weer daar gaan bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul R - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Salige wegkoms van die stadslewe.

Ons het die rukkie by Kleingeluk vreeslik geniet. Die stilte omvou jou. Die on-onderbroke uitsig is iets om te aanskou. Al die nodige kombuis toerusting was daar. Ons het dit baie geniet. Daar is 'n plaaspad wat tot by die water oorsprong gaan wat 'n lekker lopie is vir selfs onfikse mense. Die Jetmaster kaggel hou jou warm in die koue aand en die braai fasiliteite is ook goed. Ek sou niks verander nie. Dis moontlik nie vir almal nie, want daar is geen TV nie, maar dit was eintlik beter sonder TV.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jean-maree V - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean-maree V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en gemaklik.

'n Baie oulike plaas met genoeg ruimte om jouself besig to hou. Die huis het ook baie ruimte gehad en is toegerus met als wat jy sou nodig hê vir selfsorg. Die naaste dorp, De Rust is ook 10 min ver - vir ekstra inkopies. Vriendelike mense, baie geniet. Dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kleingeluk Plaas, Langs die R341, 15 km vanaf De Rust, 6650, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRmNWJiZGE4LWYyZTMtNGEzOS1hNThiLTEyMDRjMDdkNjIxNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4) 17 5 1 5 Farm Kleingeluk Off the R341 6650 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -33.552770816943 22.691056430339