Hoog-En-Droog Akkommodasie by Kleinplaas Guesthouse | LekkeSlaap
+22

Kleinplaas Guesthouse

6 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 6 resensies vir Kleinplaas Guesthouse
Netheid
4.5/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.5/5
Johan P - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan P
Saam met vriende

Kleinplaas Guesthouse is 'n fantastiese plek om the bly. Dit is regtig wonderlike waarde vir geld.

Uitstekend ten opsigte van alles.

Kleinplaas Guesthouse's terugvoer

Hallo Johan,
Baie dankie, so bly jul het dit geniet hier by ons! So lekker om sulke vriendelike, maklike gaste te ontvang!
Sien weer!
Baie groete,
Narine

Kleinplaas Guesthouse
Tertia V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tertia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en ontspannend.

Tipiese rustige wegbreek.

Kobie D - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobie D
Saam met vriende

Pragtige stil, veilige omgewing.

Ons was aangenaam verras deur die gasvryheid. Op die nippertjie het nog 'n gas saamgekom, sonder enige moeite is matrassie vir my seun in ons kamer aangebied. Die omgewing is stil, met net die perde se runnik in die aande, geen verkeer. Die uitsig is pragtig. Voorwaar lieflike plek, hoop om julle gou weer te sien!

Kleinplaas Guesthouse's terugvoer

Hi Kobie
Baie dankie, ek is baie bly jul het geniet. Sien jul hopelik weer.
Groete vir almal
Narine
Kleinplaas

Kleinplaas Guesthouse
Deon T - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Deon T

Great.

Kleinplaas was heerlik. Die regte plek vir rus. Kleinplaas kan die kombuistoebehore opknap.

Stefan K - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan K
Saam met vriende

Verwagtinge oortref.

Baie beïndruk met slaapkamers, netjiese toilette. Lekker kuier-area buite met 'n groot braai. Narine is baie gasvry en vriendelik. Ek sal dit definitief aanbeveel.

Kleinplaas Guesthouse's terugvoer

Hallo Stefan
Ek is baie bly jul het lekker gekuier. Baie dankie vir die oulike terugvoering.
Ons hoop ons sien jul gou weer.
Groete
Narine

Kleinplaas Guesthouse
Nelmarie V - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Nelmarie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike uitsig, wintermaande voor die kaggel sal hemels wees.

Het verblyf baie geniet. Lekker om as jy sou wou wel jou eie kos te maak. Baie sentraal geleë, met meeste wynkelders in radius van 30 min weg.

Kleinplaas Guesthouse's terugvoer

Hi Nelmarie
Baie dankie vir jou resensie, baie bly jul het lekker gekuier!
Groete
Narine

Kleinplaas Guesthouse
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 39 Upper Bosmanstreet, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU2MDQ5OTdmLTM4N2EtNGY5NC1iNzBiLWMwOGI1MDUyMWEwYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (vir 2 persone) 6 5 1 5 39 Upper Bosmanstreet Paarl 7646 Wes-Kaap 086 999 0018 13:00-19:00 10:00 -33.750031243545 18.955429220901
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za