Hartswater Akkommodasie by Kleinplasie | LekkeSlaap
+6

Kleinplasie

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N18, Hartswater, 8570, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R450 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Kleinplasie is in Hartswater in die Noord-Kaap en bied gehalteverblyf aan sakereisigers, vakansiegangers of oornag-gaste. Dis naby verskeie winkels, restaurante, ander geriewe en hooftoegangspaaie. Daar is 'n restaurant-kroeg en Ocean Basket op die perseel.

Ons bied 8 slaapkamers met lugversorging, elk met 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kamers het ook verhit-en-eetgeriewe, TV's met sekere DStv-kanale en koffie- en teemaakgeriewe.

Veilige parkeerplek is beskikbaar en daar is konferensiegeriewe indien vooraf gereël.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Televisie
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

2.7 uit 5van 11 resensies vir Kleinplasie
Netheid
2.6/5
Diens
2.6/5
Ligging
2.8/5
Veiligheid
2.8/5
Waarde vir geld
2.7/5

Ligging

  • N18, Hartswater, 8570, Noord-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Hartswater Noord-Kaap
Vanaf R450
per nag (plek vir 2)
Vanaf R450
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N18, Hartswater, 8570, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAo2hQ9EUPR8hRhrCD7Ot7gxjcR3itRz0NYeLGWDpsLSkUjwWgeH?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R450  per nag (plek vir 2) 11 5 1 3 N18 Hartswater 8570 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -27.755804284898 24.788093268871
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za