Hopefield Akkommodasie by Kleinplasie Cottage | LekkeSlaap
+20
+20

Kleinplasie Cottage

4 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R1 800 per nag (vir 6 persone)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kleinplasie-plaas, Verlenging van Kerkstraat, Hopefield, 7355, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Kleinplasie Cottage is in die buitewyke van Hopefield geleë. Dié unieke kothuis dateer uit die 1960’s en is onlangs opgeknap.

Dis omring deur inheemse fauna en flora. Die kothuis beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste kamer het 'n dubbelbed, die tweede kamer het ook 'n dubbelbed, en die derde kamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede en derde kamer is ideaal vir 'n gesin omdat dit 'n tussendeur het.

Die oopplan-leefarea het 'n TV met 'n tuisvermaakstelsel. Daar is geen satelliet-sein nie, maar verskillende musiek, flieks en boeke word voorsien. Die kombuis sluit 'n gasstoof en elektriese oond in.

Daar is 'n piekniekmandjie en 'n kombers as jy in die veld wil gaan wandel en piekniek hou. Daar is oorgenoeg parkeerplek by die kothuis, maar geen onderdakparkeerplek nie.

Hopefield is 'n bekoorlike dorpie met 'n ryk geskiedenis, inheemse fynbos en verskeie ouwêreldse trekpleisters. Langebaan is net 37 km ver as jy van watersport hou, en die vissersdorpie, Velddrif, is ook naby.

Slaapplek

’n Bespreking by Kleinplasie Cottage sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir Kleinplasie Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Kleinplasie-plaas, Verlenging van Kerkstraat, Hopefield, 7355, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kleinplasie Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 800
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R1 800
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R1 800
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kleinplasie-plaas, Verlenging van Kerkstraat, Hopefield, 7355, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAGe09RvVNdapVfwQOUeAK0szfjRjktVukekq9eu7iZNsY85W99U?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 800  per nag (vir 6 persone) 4 5 1 5 Kleinplasie Farm Extension of Church Street 7355 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 11:00 -33.05062410736 18.353306774022
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za