LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Kleinplasie Gastehuis | LekkeSlaap
+20

Kleinplasie Gastehuis

53 resensies
Gastehuis
Kampeerterrein
Vanaf R200
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Kampeerterrein is reg langs die gastehuis en selfsorg-eenhede geleë. Bring asb. jou eie tente, ens.

Tariewe
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Stort
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Slegs kampplek. R100 per persoon vir die eerste 2 gaste en R80 per gas ekstra.

Belasting en Ekstras

Let asb. dat ontbyt nie ingesluit is nie en slegs op naweke en openbare vakansiedae bedien kan word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid 2 en 4
Vanaf R550
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

2 Groter eenhede losstaande van die hoofgebou. Elkeen beskik oor 'n dubbelbed en 1 enkelbed. Die kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Daar is ook 'n yskas, mikrogolfoond, strykyster en DStv.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Slegs verblyf

Belasting en Ekstras

Let asb. dat ontbyt nie ingesluit is nie en slegs op naweke en openbare vakansiedae bedien kan word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid 3
Vanaf R550
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

1 Eenheid met 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toiletware. Gedeelde DStv en 'n tee- en koffieskinkbord.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Slegs verblyf

Belasting en Ekstras

Let asb. dat ontbyt nie ingesluit is nie en slegs op naweke en openbare vakansiedae bedien kan word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Inniedam
Vanaf R550
per eenheid
Beskrywing

Dis 'n selfsorg-eenheid met 'n braai, DStv en lugversorging. Daar is slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind onder 12 jaar.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed Enkelslaapbank
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xDubbelbed
1 xEnkelslaapbank
Tariewe
Kamergeriewe
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

Let asb. dat ontbyt nie ingesluit is nie en slegs op naweke en openbare vakansiedae bedien kan word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid 1
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Kamer met 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort en toiletware word voorsien. Die kamer het ook gedeelde DStv en 'n waaier vir die warmer dae.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Wakker-bel oproep
Badkamer
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Slegs verblyf

Belasting en Ekstras

Let asb. dat ontbyt nie ingesluit is nie en slegs op naweke en openbare vakansiedae bedien kan word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R200
per nag (vir 2 persone)
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 333 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kleinplasie, Witwal plotte, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDcxZmZlMjA3LThjNzYtNGMwZC04ZjBjLWMzMzViMzQxYzIyZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R200  per nag (vir 2 persone) 53 5 1 5 Kleinplasie Witwal plots 8190 Noord-Kaap 086 999 0018 12:00-22:00 11:00 -31.462621305857 19.80058863759
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!