Sonnedal Akkommodasie by Klip-Els Guest Lodge | LekkeSlaap
+79

Klip-Els Guest Lodge

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 8 resensies vir Klip-Els Guest Lodge
Netheid
3.9/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
3.6/5
Hardus H - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hardus H
Gesin met tieners

Baie sentraal.

Is netjies. Ontbyt kan meer variasie bied.

Klip-Els Guest Lodge's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Ons waardeer die moeite en voorstel.
Vriendelike groete, Jorina & span.

Klip-Els Guest Lodge
Mariette J - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mariette J
Gesin met klein kinders

Skoon, netjies, gerieflik naby aan alles, vriendelike en behulpsame gasvrou, stil en rustig!

Klip-Els Guest Lodge is netjies en skoon en die gasvrou het uit haar pad gegaan om ons tuis te laat voel. Dankie Jorina, ons sal beslis weer daarheen gaan.

Klip-Els Guest Lodge's terugvoer

Baie dankie vir die gawe terugvoer. Ons waardeerdit opreg.
Jorina & span

Klip-Els Guest Lodge
Barney J - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Barney J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Redelik gemaklik.

Tipe akkommodasie regverdig nie bedrag wat betaal is nie. Die Premium-pakket vir DStv? Ontbyt was redelik. Nie genoeg beligting op voetpaadjie na chalet, amper geval.

Klip-Els Guest Lodge's terugvoer

Baie dankie vir u moeite met u terugvoer.
Ons het alreeds te veel ligte op plekke vir sekuriteit, dat sommige kliente daaroor kla, maar ons sal kyk na nog op ander plekke soos genoem.
Ons is op 'n baie goeie en duur DStv hotel pakket wat alle sport, fliek en nuus kanale insluit. Ons vra omverskoning as dit nie aan u behoeftes voorsien het nie.
Ons poog om diens en waarde vir geld te verbeter, waar moontlik, en kan dit net doen indien ons terugvoer van kliente ontvang, baie dankie daarvoor.

Klip-Els Guest Lodge
Heleen G - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Heleen G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie aangenaam, vriendelike ontvangs.

Ontbyt was baie lekker, en kamers skoon en netjies.

Klip-Els Guest Lodge's terugvoer

Baie dankie vir die moeite om terugvoer te gee, ons waardeer dit.

Klip-Els Guest Lodge
Marike S - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marike S

Vriendelike diens.

Naby Ticketpro Dome. Vriendelike diens en lekker ontbyt.

Maryn V - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryn V
Gesin met klein kinders

Heerlik gebly en maklik tuis gevoel.

Ons was twee gesinne met kinders en die eienaar het aan al ons ekstra versoeke vriendelik voldoen. Ons sal weer daar gaan oorbly!

Klip-Els Guest Lodge's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Ons waardeer dit en ons hoop om julle sommer gou weer te sien.

Klip-Els Guest Lodge
Sidwell M - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sidwell M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Klip-Els was great. I enjoyed the stay.

It was a great place to stay and I will recommend it for anyone.

Sharon P - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sharon P

Excellent personal attention

Excellent. Will return.

Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aureolelaan 437, Northriding, Randburg, 2169, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqiGg83K3Xf9Bw9ReONsm4ccnjdKb5OlfGihp3BfiwWTU0R3ddB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (vir 2 persone) 8 5 1 5 437 Aureole Avenue Northriding 2169 Gauteng 086 999 0018 12:00-23:00 10:00 -26.051895471908 27.944940924572
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za