Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klipdrift Sands Bush Camp

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Dup Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 9 resensies vir Klipdrift Sands Bush Camp
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Anonieme gas - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ursula B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ursula B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, kos vir die siel.

Die personeel is professioneel. Die huis waarin ons gebly het was skoon en netjies. Die eienaar volg elke dag op of als in orde is, wat ons waardeer het. Heerlike braai geriewe, pragtige uitsig, ideaal om saam die familie weg te breek. Baie naby aan Camp Discovery. Nie te ver van Pretoria of Polokwane nie. Hoop om jul gou weer te sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klipdrift Sands Bush Camp se terugvoer

Beste Ursula,
Ons is trots op ons geriewe, werk hard om 'n genotvolle ervaring vir ons gaste te verseker en is so dankbaar vir sulke positiewe terugvoer.
Ons hoop om julle sommer gou weer te kan ontvang!
Groete,
Die Klipdrift Sands span

Klipdrift Sands Bush Camp
Benita W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benita W
Enkelreisiger

Rustig.

Die kamers kan dalk gefumigeer word voordat gaste arriveer. Ek weet dis in die bos, maar om massiewe torre en goggas heelnag op jou te voel, was onaangenaam. Dis die enigste opmerking wat negatief is, die res was heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klipdrift Sands Bush Camp se terugvoer

Hi Benita,
Dankie vir die positiewe terugvoer, ons fumigeer gereeld en verskaf ook insekdoder vir elke kamer wat die goggas weghou.

Ons beveel aan aan ons gaste om nie die deure en vensters oop te los in die aande met die ligte aan nie.

Hoop om julle vinnig weer te kan ontvang.

Groete,
Klipdrift Sands Bush Camp

Klipdrift Sands Bush Camp
Annerien T - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annerien T
Gesin met klein kinders

Absolutely fantastic / More than I imagine!

Our stay was fantastic. We booked last minute and were surprised to find accommodation still available for the weekend while my son was at Camp Discovery. The rooms were so nice and clean, and the bedding was so soft and comfortable. The kitchen and bathrooms/toilets were a pleasant surprise as they were big, clean, and well-equipped. Not to mention a real bush experience! We went to sleep with a wildebeest at our front door and woke up in the morning with more wildebeest. It was very peaceful with no one else around. I will definitely visit again and would suggest it to everyone else. Thank you for the great stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klipdrift Sands Bush Camp se terugvoer

Dear Annerien,

We sincerely thank you for taking the time to write such a positive review. We are humbled by such positive feedback, which makes all the hard work worthwhile. We take pride in our offering and facilities, and also appreciate that our guests love the bushveld and nature setting that the Bush Camp offers.

We hope to see you back again soon!

Regards,
The Klipdrift Sands Bush Camp team

Klipdrift Sands Bush Camp
David K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very quiet and peaceful.

Very pleasant and comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klipdrift Sands Bush Camp se terugvoer

Hi David,
We are excited to learn that you enjoyed your experience as much as we enjoy going there. We appreciate the kind feedback and hope to see you again soon!
Regards,

Klipdrift Sands Bush Camp
Freddy V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Freddy V
Gesin met klein kinders

Was n heerlike wegbreek!

Was netjiese en baie mooi plek. Swembad is 'n wenner! Goeie braai en eetgeriewe. Kleinte diens was baie goed. Inverter in die hoof huis waar ons gebly het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klipdrift Sands Bush Camp se terugvoer

Hi Freddy,
Ons gaan uit ons pad om seker te maak ons gaste het 'n goeie ervaring, en stel jou positiewe terugvoer hoog op prys!
Groete,

Klipdrift Sands Bush Camp
Nico J - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik. Rustig.

Ons het 'n langnaweek gemaak van die tydjie. Ons het heerlik gerus, asem gehaal in julle netjiese woning. Alles tot ons beskikking, en bo op dit 'n heerlike warm bad onder die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klipdrift Sands Bush Camp se terugvoer

Baie dankie Nico,
Hoop om julle gou weer te kan ontvang.

Klipdrift Sands Bush Camp
Brett H - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brett H
Gesin met klein kinders

Awesome!

Was great, the owner of the establishment went out of his way to make sure we were all good.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klipdrift Sands Bush Camp se terugvoer

Hi Brett,
Thank you very much for the support and kind words. We always go the extra mile to ensure our guests have a great experience and we appreciate positive feedback. Hope to see you back again soon!
Regards,

Klipdrift Sands Bush Camp
Sharon F - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was net heerlik.

Rus vir jou siel en hoop dit beskyf alles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R795
R795 R596
per nag, vir 2 mense
Vanaf R795
R795 R596
per nag, vir 2 mense
Vanaf R795
R795 R596
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Wagendrift, Klipdirft, Erfdeel 10 van Plaas 80, Erfdeel 10 van Plaas 80, Hammanskraal, 0407, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA828c5561a683e2f3387e8a35833c42fe485a91ea6d155877687854c8edbd95dfce0e92bc282fff2ebeb555f1dc317e20c683?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R795 nouVanaf R596 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 De Wagendrift, Klipdirft Portion 10 of Farm 80 Farm 80 Portion 10 0407 Gauteng 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -25.344598960233 28.459811795634
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem