Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kliphuis on Kleinfontein Farm

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.2/5

Jayson Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 71

Jaar gelys 12

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 48 resensies vir Kliphuis on Kleinfontein Farm
Netheid
3.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5
Suzanne M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Suzanne M
Gesin met tieners

Mooi omgewing. Lekker gaan draf en fietsry. Koue stort en geen krag onaangenaam.

Die ligging is mooi, maar ons het die Saterdag en Sondag geen gas, dus geen warm water gehad nie. Sondag was daar nie krag nie, dus geen koffie nie. (Daar was nie loadshedding nie).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kliphuis on Kleinfontein Farm se terugvoer

Goeie dag, Suzanne. Jammer om te hoor dat u so ongelukkig was. Tulbagh en omliggende areas het 'n groot storm gehad die naweek wat u hier was, rede vir al die krag onderbrekings. U het wel genoem daar was nie gas die Sondag nie, nie Saterdag ook nie. Opreg jammer dat u soveel ongerief moes verduur.

Kliphuis on Kleinfontein Farm
Elsabe B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning uitsig.

Ek het heerlik gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sebastian S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sebastian S
Saam met vriende

Peaceful break away.

Very peaceful break away from the city. Pristine views and all round great vibes at this spot. You can even go for a quick little run in the morning if so inclined. (Take note you must pick up the keys in town).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dominique F - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dominique F
Saam met vriende

Die uitsig is magies!

Die uitsig was ongelooflik en beslis die hoogtepunt van die verblyf. Kliphuis is op 'n vrugteplaas net buite Tulbagh en hier word jy deur die pragtige berge omring. Ons het baie lekker gebraai en op die balkon uitgespan. Die sterre snags is asemrowend. Die verblyf is lekker naby aan wynplase en Tulbagh.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kliphuis on Kleinfontein Farm se terugvoer

Thank you kindly for taking the time to write us a review, Dominique. We are delighted to hear that your stay was pleasant and you loved what Tulbagh had to offer.

Kliphuis on Kleinfontein Farm
Leony B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leony B
Saam met vriende

Asemrowend uitsig.

Ons het baie lekker gebly - sal net aanbeveel om te werk aan die skoonheid, onder die bed en bo die kaggel ens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kliphuis on Kleinfontein Farm se terugvoer

Baie dankie Leony, ons doen so.

Kliphuis on Kleinfontein Farm
David T - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
David T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustic, busy fruit farm in the mountains.

This house is not for everyone - there are plenty of negative reviews. It is a bit rundown and there are quite a few things that could do with fixing or replacing. It is also about 100 meters away from a very busy farmyard with lots of activity from 6 am to 6 pm. It is also in a very beautiful location with huge mountains and rolling orchards all around you. If you are willing to rough it a bit and appreciate the lower cost than most other options in the area, then it could be ideal. If you are on the more demanding end of the spectrum, then perhaps look at spending a bit more.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kliphuis on Kleinfontein Farm se terugvoer

Thank you, David, for taking the time to write us a review. That being said, there is currently ongoing maintenance at the cottage. I trust that you will visit again in the near future. Enjoy the festive season.

Kliphuis on Kleinfontein Farm
Angelique E - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Angelique E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rusting.

Rusting met 'n asemrowende uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kliphuis on Kleinfontein Farm se terugvoer

Ons waardeer u resensie, en sien baie uit na u volgende besoek.

Kliphuis on Kleinfontein Farm
Robert K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert K
Saam met vriende

Heerlike "rustic" huisie. Onverbeterlike uitsig!

Rustigheid op 'n werkende vrugteplaas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kliphuis on Kleinfontein Farm se terugvoer

Baie dankie vir die resensie, sien uit na u volgende besoek.

Kliphuis on Kleinfontein Farm
Alicia P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia P
Gesin met klein kinders

Wegbreek.

Rustig en mooi. Ideale wegbreek wanneer jy stilte nodig het!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kliphuis on Kleinfontein Farm se terugvoer

Baie dankie vir resensie. Mooi bly en alle voorspoed vir die fees seisoen wat op hande is.

Kliphuis on Kleinfontein Farm
Franja V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franja V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike mooi omgewing! Stil en rustig, net wat die siel nodig gehad het.

Al die nodige goed was in die huisie. Die huisie kort so bietjie TLC, maar sal verseker weer gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kliphuis on Kleinfontein Farm se terugvoer

Baie dankie Franja, ons is tans besig met opknappingswerk, sien uit na u weer koms.

Kliphuis on Kleinfontein Farm
Morne F - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Morne F
Gesin met klein kinders

Our visit was awesome. We really loved the stay and the experience. Super landscape, absolutely breathtaking.

I love the rustic look and display, as I originate from the very rural areas in the Northern Cape. However, I have a friendly recommendation, being in the customer care service myself for more than 20 years. I would suggest replacing some of the bedding, it is old and consists of stains. Maybe also clean and repair the roof bamboo latte, some of them are loose. The braai stand and grid have seen better days, and the wooden balcony panel is old, loose and poses a safety risk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roxanne M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roxanne M

Views to die for.

Unsurprisingly our second time here. So incredibly beautiful! Definitely will be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kliphuis on Kleinfontein Farm se terugvoer

Thank you kindly Roxanne, as we were delighted to have been your host in Tulbagh, and would love to host you again in the nearby future. All the best for the rest of 2023. Safe travels.

Kliphuis on Kleinfontein Farm
Richardt V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richardt V
Saam met vriende

Het die kuier baie geniet.

Die ligging is perfek en die uitsig is asemrowend. Kliphuis het alles wat jy nodig het en was goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kliphuis on Kleinfontein Farm se terugvoer

Baie dankie Richardt dat u vir ons n 5ster resensie gegee het, weet ons waardeer opreg. Mooi dag verder.

Kliphuis on Kleinfontein Farm
Tirsa V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tirsa V
Gesin met klein kinders

Lieflike natuurskoon met voëlkyk en stapgeleentheid!

Die plekkie is netjies met 'n heerlike atmosfeer. Daar kort hier en daar onderhoud aan die huisie, maar dis nogtans baie gerieflik! Die omgewing laat my aan die alpe dink, regtig baie besonder! Die plase waaraan die huisie grens, het baie stap- en drafgeleenthede. Daar is plek-plek natuurlike plantegroei gelos wat 'n oorvloed aan inheemse voëls verseker. Ek sou voorstel dat die braaigeriewe opgeknap word en ook die heining rondom die balkon meer kinderveilig gemaak word, veral as mens kinders onder 3 jaar het. As jy in die somer of lente kom, vat genoeg muskietafweermideel saam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kliphuis on Kleinfontein Farm se terugvoer

Baie dankie vir die review, ons gee aandag waarna u verwys en weet ons waarder opreg.

Kliphuis on Kleinfontein Farm
Lize V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lize V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustic huisie, met mooiste uitsig oor die berge en plaas.

Presies wat ons nodig gehad het vir 'n kort wegbreek. Die stoep het die mooiste uitsig en die kaggel binne was perfek vir die koue aand. Die huis benodig bietjie instandhouding, maar as mens voorbereid is daarop, is die huisie baie goeie waarde vir geld. Ons sal weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kliphuis on Kleinfontein Farm se terugvoer

Baie dankie Lize vir die resensie. Ons is tans besig om taamlik opknappingswerk te doen. Die huisie is nogal taamlik vol bespreek wat ons nie baie tyd gee nie, maar weet ons werk daaraan. Sien uit na julle terugkeer.

Kliphuis on Kleinfontein Farm
Suselna T - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Suselna T
Gesin met klein kinders

Lekker om die plaasaktiwiteite te beleef. Rustig met 'n asemrowende uitsig!

Die wegbrekie was vir ons 'n goeie ervaring. Besoekers moet net onthou om hulle eie blikoopsnyer en kombuisskêr saam te neem, asook hulle eie braairooster, aangesien die rooster wat daar is baie erg geroes is. Ons het ook ons eie WiFi saamgeneem. In die tweede kamer met dubbelbed is daar nie rakke of laaie vir klere, ens. nie. Die kelder-slaapkamer se beddegoed het dierehare en 'n bloedkol opgehad. Van die items in die kombuis is waarskynlik lanklaas gebruik, want die teepot se deksel was vol stof. Baie dankie vir die lekker groot ys/vrieskas!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kliphuis on Kleinfontein Farm se terugvoer

Goeie dag, kombuissker en blikoopmaker was daar gewees, maar baie dankie dat u dit onder ons aandag bring.
Ons gee defnitief aandag aan wat u aangehaal het.
Mooi dag verder.
Groete,
Charmaine

Kliphuis on Kleinfontein Farm
Louise C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louise C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende ligging.

Rustige blyplekkie waar ons graag weer en langer sal wil bly. Werkende plaas met baie bedrywighede om waar te neem en vriendelike werkspanne. Lieflike area om te voet te verken. Die stoepreling en braai sal net binnekort moet vervang word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kliphuis on Kleinfontein Farm se terugvoer

Baie dankie vir u review. Ons werk tans aan die stoep reling en braai geriewe is vevang. Mooi dag verder.

Kliphuis on Kleinfontein Farm
Lenette M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lenette M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful.

It is a working farm and the truck and wonderful farm traffic is fascinating. Beautiful setting. Finches make nests over the water and let everyone know they're there. Lots of bird species for the bird lovers. Lovely to walk around among the orchids.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kliphuis on Kleinfontein Farm se terugvoer

Thank you kindly for taking the time to write us a review. Much appreciated.

Kliphuis on Kleinfontein Farm
Leanne V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Leanne V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die uitsig oor die vallei is asemrowend.

Die uitsig vanaf die stoep was ongelooflik mooi, maar onthou warm klere vir die aande. Dit sal gaaf wees om 'n braaibak in die eenheid te hê.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kliphuis on Kleinfontein Farm se terugvoer

Baie dankie Leanne vir die resensie. Ons waardeer opreg. Ons sal definitief kyk om n braaibak in die eenheid te plaas. Mooi dag verder.

Vriendelike groete
Charmaine

Kliphuis on Kleinfontein Farm
Karen F - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen F
Saam met vriende

Fabulous rustic retreat. Stunning views. Great overall getaway.

Certain elements could be cleaned better and should be inspected before guests arrive.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kliphuis on Kleinfontein Farm se terugvoer

Thank you Karen, we will attend to the issues pointed out by you.

Have a pleasant day further,

Regards
Charmaine

Kliphuis on Kleinfontein Farm
Seroline P - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Seroline P
Saam met vriende

Die beste huis ooit. Kliphuis skep 'n at home gevoel, baie lekker, gerieflike huis waar jy jou ten volle kan geniet met 'n mooi uitsig regoor die natuur.

Die heel beste huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kliphuis on Kleinfontein Farm se terugvoer

Baie dankie Seroline vir die 5ster resensie. Ons waardeer opreg. Mooi dag verder.

Vriendelike groete
Charmaine

Kliphuis on Kleinfontein Farm
Roxanne M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roxanne M
Saam met vriende

Rustic chic in a beautiful setting.

If you are concerned about negative reviews of this place, I'm here to tell you that those people must be full of nonsense. The place is rustic. And it's amazing. The view from the deck is awesome for sundowners and the fireplace inside is huge and warms up the whole house. The kitchen is equipped with everything you need - even down to wine and bubbly glasses. The bar fridge is quite small but has enough space for meat and salad stuff, so just be sure to bring cooler boxes with ice to keep your drinks in. There is a gas geyser, so all 6 of us had ample hot water to shower each morning. The shower is open-plan in the bathroom, so if you're a splashy showerer, there's a mop to soak up the excess water. There are enough blankets and towels, a heater and a fan, extension cables and two-point plugs, and plenty of mirrors for getting ready. It's very close to Rijk's wine farm and not far from town or the rest of the wine route. We had a lovely stay and made memories to last a lifetime.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kliphuis on Kleinfontein Farm se terugvoer

Thank you Roxanne for this awesome review, much appreciated and your stay was entirely positive and relaxed. We are definitely looking forward to your next visit. Have a pleasant day further.

Regards
Charmaine.

Kliphuis on Kleinfontein Farm
Marius C - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Marius C
Gesin met klein kinders

Lekker, met paar klein probleempies.

Baie lekker gewees. Was daar vir naweek, Vrydag tot Sondag. Saterdagoggend vroeg het die mense van die plaashuis en die huisie agter ons uitgegaan en nie weer teruggekom nie, so was heeltemal alleen. Die probleem daarmee was dat die 3 Jack Russells heel dag geblaf het. Die ander 2 plaashonde het na ons toe gekom toe hulle ons sien en heeltyd daar gebly tot ons gewaai het. Ons het maar vir hulle kos en water gegee. 'n Besem sal nice wees, ons het maar een gaan koop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Johan M
Gesin met tieners

Lekker rustige plaaskuier.

Die huis is lekker en gerieflik. Dit kort net opknapping. Los dakplate is baie steurend as wind waai. Daar was lekker skoon linne en handdoeke op die beddens. Ideale plek vir kinders om rond te hardloop en te geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kliphuis on Kleinfontein Farm se terugvoer

Baie dankie vir die resensie. Ons waardeer dat u die tydjie geniet het by Kliphuis. Onderhoud is alreeds weg om te gaan kyk na die dakplate.. Opregte waardering dat u ons verwittig het daarvan. Mooi dag verder.
Groete
Charmaine

Kliphuis on Kleinfontein Farm
Deon D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Deon D

Pragtig en rustige plaasatmosfeer as jy wil wegkom van die gejaag.

Die foto's is misleidend. Die huis is baie kleiner as wat dit voorkom en die geriewe basies. Die braai gereedskap kort vervanging en asb. 'n braaibak sal gaaf wees. Selfs vir 2 mense is 'n klein yskassie beslis onvoldoende. Die stofie kort 'n skoonmaak. Vir wat ons betaal het, is dit seker aanvaarbaar want die omgewing het opgemaak vir die teleurstelling. Ons het steeds 'n heerlike naweek gehad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kliphuis on Kleinfontein Farm se terugvoer

Goeie dag
Die beskrywing vir Kliphuis on Kleinfontein gee ons deur as Rustic. Ons is tans besig om 'n groter yskas in te bring, jammer vir die ongerief a.g.v. die kleiner een. Daar is 'n braaibak bo by die terras. Ek is opreg bly om te hoor dat u darem u naweek daar geniet het.
Vriendelike groete
C

Kliphuis on Kleinfontein Farm
Anonieme gas - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hans P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Hans P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie onnet, swak geadministreer.

Plek was vuil, slegtse wat ek lanklaas ervaar het. Eetgerei onder stof. Onderste vertrek ruik na katurine. Huis oorvol vlieë wat gemaklik bespuit kon wees. Oralste spinnerakke en stof. Sitkamerbanke vol vuil vlekke. Algehele netheid baie swak. Gas vir geiser reeds op aankoms klaar, dus nie nagegaan nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stefanie B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefanie B
Saam met vriende

Asemrowende mooi uitsig met 'n tipe stilte wat die siel voed!

Tulbagh is een van die mooiste dorpies met die pragtigste mense, maar wat hierdie Kliphuis laat uitstaan is die uitsig, soms het ons groep vriende doodstil sit en staar na die mooi groen lande wat voor ons lê met die dam so by ons voete. Dit was fantasmagories en so lekker rustig. Dan is daar die pluspunt dat mens in die middel van die wynplase lê en 'n dag uit was so lekker, want ons kon na 'n klimplekkie to gaan om wyn en olywe te proe. Yum! Die fotos is klein bietjie outdated. 'n Paar klein aanbevelings maar regtig, moet asb. nie hierdie as kritiek opneem nie, dis net opmerkings wat ek voel dit net beter kan maak. Die yskas maak nie regtig koud nie, ons moes oor die R400 se vleis en vrugte weggooi wat dit het haartjies gekry en het af gegaan, want die yskas werk nie so goed nie, die vrieskas is great. Dink dalk daaraan om 'n drom met 'n deksel binne die huis te sit of 'n groot drom buite. Met die hitte werk die oop drom nie so lekker met die vlieë nie. En laastens, die sitplekstel buite val omtrent uit mekaar en kan nie regtig gebruik word nie, dink daaraan om dit te vervang of net so bietjie te probeer regmaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kliphuis on Kleinfontein Farm se terugvoer

Baie dankie Stefanie
Ons waardeer opreg u reveiw en waarop ons kan verbeter. Sal defnitiek kyk na verbeterings en die instandhouding van Kliphuis.
Vriendelike groete
Charmaine

Kliphuis on Kleinfontein Farm
Kezia R - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kezia R
Saam met vriende

Lovely location.

The peaceful birds and beautiful views are spot on. Warning: if you are afraid of spiders, this might not be your best pick. Apart from the creepers, would definitely reccommend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kliphuis on Kleinfontein Farm se terugvoer

Thank you Kezia for taking the time to write us a review. Looking forward to your next stay with us.

Kindest regards
Charmaine

Kliphuis on Kleinfontein Farm
Jade B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jade B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful, relaxing, comfortable, value for money,

It is a lovely location, very peaceful. The views are gorgeous and the house feels very homely.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kliphuis on Kleinfontein Farm se terugvoer

Good morning, thank you so much for the 5-star review. We are very happy that your Tulbagh experience was pleasant and looking forward to your next stay with us.
Kindest regards,
Charmaine

Kliphuis on Kleinfontein Farm
Laurenzo P - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Laurenzo P
Saam met vriende

Asemrowend

Baie goed vir die siel en waarde vir jou geld. Sal enige tyd weer bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kliphuis on Kleinfontein Farm se terugvoer

Danie Laurenzo. Ons sien uit daarna om u weer te akkommodeer, waardeer opreg die awesome review. Mooi dag verder.

Kliphuis on Kleinfontein Farm
Crystal D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Crystal D
Saam met vriende

Baie mooi uitsig en lekker gekuier.

Oopmaker vir jou bier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kliphuis on Kleinfontein Farm se terugvoer

Dankie Crystal vir die review. Ons waardeer opreg en dat jul tydjie aangenaam was. Het 'n bieroopmaker geplaas.

Kliphuis on Kleinfontein Farm
Chane H - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Chane H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die huis het aandag nodig, bv. relings op stoep. Daar kan ook gewerk word aan die netheid, bv. vuil vensters.

Die plek het baie potensiaal met 'n pragtige uitsig. Daar is net bietjie werk nodig om seker te maak die plek lyk nie vervalle nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kliphuis on Kleinfontein Farm se terugvoer

Baie dankie vir u review. Ons sal werk maak en aandag gee deur wat u aanbeveel het. Mooi dag verder.

Kliphuis on Kleinfontein Farm
Jean D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jean D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Huis nie aangenaam. Rook het gepla.

Beddegoed was vuil en vrieskas vol ou bloed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kliphuis on Kleinfontein Farm se terugvoer

Jammer om te hoor van die klagtes en dat u ontevrede was met linne en die vrieskas. Ons het opgeneem met housekeeping en vertrou dat dit nie weer sal gebeur nie.

Kliphuis on Kleinfontein Farm
Lothar H - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lothar H
Gesin met tieners

Mooi plek met 'n pragtige uitsig.

Die plaasdiere (2 Jack Russels en een Alsatian) maak rus onmoontlik aangesien hul blaf vanaf half sewe die oggend tot net voor middernag. Andersins is dit 'n heerlike plaaslewe wat mens kan geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kliphuis on Kleinfontein Farm se terugvoer

Baie dankie vir u review. Die Jack Russels is deel van die plaaslewe, maar ons sal aandag gee daaraan. Sien daarna uit om u weer te akkommodeer.
Vriendelike groete
Charmaine

Kliphuis on Kleinfontein Farm
Willnecia W - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willnecia W
Saam met vriende

Lekker kuiertyd met vriende!

Ons het elke oomblik geniet. Die natuur was die kersie op die koek. Ons was baie tevrede met ontvangs by kantoor en met die res van die tydjie wat ons daar was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kliphuis on Kleinfontein Farm se terugvoer

Baie dankie Wilnecia vir die 5 ster review. Sien daarna uit om julle weer te akkommodeer. Mooi dag verder.

Kliphuis on Kleinfontein Farm
Wouter H - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Wouter H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kon nie aan basiese behoefte voorsien.

Dit is baie mooi daar. Ons het geen warm water gehad so 'n lekker stort was ons nie te skore.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kliphuis on Kleinfontein Farm se terugvoer

Hi Wouter,

Thank you for taking the time to review our property. It is always heartwarming to hear your stay was pleasant. We humbly apologise for the inconvenience caused due to not having hot water. We will definitely look into the problem.

Kliphuis on Kleinfontein Farm
Dirk Jakobus P - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk Jakobus P
Saam met vriende

Baie mooi ligging, perfek vir 'n naweek wegbreek.

Die huis is langs 'n dam geleë wat die ligging in die berge nog meer asemrowend maak. Die plek is redelik oud so moet nie 5 ster-geriewe verwag nie. Perfek vir 'n naweekwegbreek in die natuur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kliphuis on Kleinfontein Farm se terugvoer

Regtig asemrowende view, baie rustig en ontspannend.

Kliphuis on Kleinfontein Farm
Calvin B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Calvin B
Saam met vriende

Great location with breathtaking views.

We stayed at the Kliphuis for a weekend, the location is amazing with views for days! It's pet-friendly and there are a few resident dogs on the farm (Jack Russells). The dam is also really great for a quick relaxing paddle. I would absolutely return here for another relaxing trip, highly recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kliphuis on Kleinfontein Farm se terugvoer

Dear Calvin,
Thank you so much for the awesome feedback, it was a great pleasure hosting you and your family. Looking forward hearing from you soon for another stay at Kliphuis.
Kind regards,
Charmaine

Kliphuis on Kleinfontein Farm
Floris C - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Floris C
Saam met vriende

Jis, daai uitsigte!

Te lekker rondom die kaggel gewees die aand en in die winterson met die uitsigte vanaf die dek die oggend daarna!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Herman S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Herman S
Gesin met tieners

Absoluut wonderlik.

Goed vir die siel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sarel S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sarel S

Prentjiemooi uitsig op die landerye en berge.

Ons het die verblyf geniet. Die natuur en die rustigheid wat ons weggeneem het van die lawaai en gewoel van die stad. Die plek laat 'n mens sommer voel of jy vir altyd maar daar kan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kliphuis on Kleinfontein Farm se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde. Dit is so waar wat U se. Die kliphuis le ons baie na aan die hart.
Hoop om U weer te sien!
Mooi bly

Vriendelike Groete
Kliphuis

Kliphuis on Kleinfontein Farm
Anonieme gas - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Scholtz V - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Scholtz V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi omgewing en baie lekker.

Daar was 'n probleem met die water wat nie lekker was nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lindsay L - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindsay L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Breathtaking.

Thanks a wonderful cottage, loved the mountain surrounds, water bodies and birds. The house could use some attention (reeds and shower) but enjoyed the rustic effect. Took hike up the mountain too.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Asemrowend.

Baie dankie vir die wonderlike kothuis. Was mal oor die berge, water, en voëls. Die huis kort bietjie aandag (riete en stort) maar het gehou van die ongekunstelde gevoel. Het ook in die berg gaan stap.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Claire B - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claire B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Delightful retreat on the Tulbagh mountainside.

We had a lovely 2-night stay at the Kliphuis. It is nestled in a secluded area up against the mountainside, with sweeping views of the Tulbagh valley. We used the lovely big fireplace in the lounge to keep warm from the chilly weather outside. We'll definitely be back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 500
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kleinfontein Plaas, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4ac0b4fca9a9ad9f8fe2fdc706610a03e7659b8f90002812198eba6c3adbf5894238b1b20ad46dc8239f9810e94920c7a3e0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 6 mense 48 5 1 5 Kleinfontein Farm Tulbagh 6820 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.203479908609 19.187185635582
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem