Kliphuis on Kleinfontein Farm
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.2/5
Jayson Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 71
Jaar gelys 12
Opsomming van Resensie
Suzanne M - Apr 2024
Algehele gradering
Mooi omgewing. Lekker gaan draf en fietsry. Koue stort en geen krag onaangenaam.
Kliphuis on Kleinfontein Farm se terugvoer
Goeie dag, Suzanne. Jammer om te hoor dat u so ongelukkig was. Tulbagh en omliggende areas het 'n groot storm gehad die naweek wat u hier was, rede vir al die krag onderbrekings. U het wel genoem daar was nie gas die Sondag nie, nie Saterdag ook nie. Opreg jammer dat u soveel ongerief moes verduur.
Elsabe B - Apr 2024
Algehele gradering
Stunning uitsig.
Sebastian S - Jan 2024
Algehele gradering
Peaceful break away.
Dominique F - Jan 2024
Algehele gradering
Die uitsig is magies!
Kliphuis on Kleinfontein Farm se terugvoer
Thank you kindly for taking the time to write us a review, Dominique. We are delighted to hear that your stay was pleasant and you loved what Tulbagh had to offer.
Leony B - Des 2023
Algehele gradering
Asemrowend uitsig.
Kliphuis on Kleinfontein Farm se terugvoer
Baie dankie Leony, ons doen so.
David T - Nov 2023
Algehele gradering
Rustic, busy fruit farm in the mountains.
Lees meerKliphuis on Kleinfontein Farm se terugvoer
Thank you, David, for taking the time to write us a review. That being said, there is currently ongoing maintenance at the cottage. I trust that you will visit again in the near future. Enjoy the festive season.
Angelique E - Okt 2023
Algehele gradering
Rusting.
Kliphuis on Kleinfontein Farm se terugvoer
Ons waardeer u resensie, en sien baie uit na u volgende besoek.
Robert K - Okt 2023
Algehele gradering
Heerlike "rustic" huisie. Onverbeterlike uitsig!
Kliphuis on Kleinfontein Farm se terugvoer
Baie dankie vir die resensie, sien uit na u volgende besoek.
Alicia P - Okt 2023
Algehele gradering
Wegbreek.
Kliphuis on Kleinfontein Farm se terugvoer
Baie dankie vir resensie. Mooi bly en alle voorspoed vir die fees seisoen wat op hande is.
Franja V - Aug 2023
Algehele gradering
Ongelooflike mooi omgewing! Stil en rustig, net wat die siel nodig gehad het.
Kliphuis on Kleinfontein Farm se terugvoer
Baie dankie Franja, ons is tans besig met opknappingswerk, sien uit na u weer koms.
Morne F - Jun 2023
Algehele gradering
Our visit was awesome. We really loved the stay and the experience. Super landscape, absolutely breathtaking.
Lees meerRoxanne M - Apr 2023
Algehele gradering
Views to die for.
Kliphuis on Kleinfontein Farm se terugvoer
Thank you kindly Roxanne, as we were delighted to have been your host in Tulbagh, and would love to host you again in the nearby future. All the best for the rest of 2023. Safe travels.
Richardt V - Apr 2023
Algehele gradering
Het die kuier baie geniet.
Kliphuis on Kleinfontein Farm se terugvoer
Baie dankie Richardt dat u vir ons n 5ster resensie gegee het, weet ons waardeer opreg. Mooi dag verder.
Tirsa V - Apr 2023
Algehele gradering
Lieflike natuurskoon met voëlkyk en stapgeleentheid!
Lees meerKliphuis on Kleinfontein Farm se terugvoer
Baie dankie vir die review, ons gee aandag waarna u verwys en weet ons waarder opreg.
Lize V - Apr 2023
Algehele gradering
Rustic huisie, met mooiste uitsig oor die berge en plaas.
Kliphuis on Kleinfontein Farm se terugvoer
Baie dankie Lize vir die resensie. Ons is tans besig om taamlik opknappingswerk te doen. Die huisie is nogal taamlik vol bespreek wat ons nie baie tyd gee nie, maar weet ons werk daaraan. Sien uit na julle terugkeer.
Suselna T - Des 2022
Algehele gradering
Lekker om die plaasaktiwiteite te beleef. Rustig met 'n asemrowende uitsig!
Lees meerKliphuis on Kleinfontein Farm se terugvoer
Goeie dag, kombuissker en blikoopmaker was daar gewees, maar baie dankie dat u dit onder ons aandag bring.
Ons gee defnitief aandag aan wat u aangehaal het.
Mooi dag verder.
Groete,
Charmaine
Louise C - Des 2022
Algehele gradering
Uitstekende ligging.
Kliphuis on Kleinfontein Farm se terugvoer
Baie dankie vir u review. Ons werk tans aan die stoep reling en braai geriewe is vevang. Mooi dag verder.
Lenette M - Nov 2022
Algehele gradering
Beautiful.
Kliphuis on Kleinfontein Farm se terugvoer
Thank you kindly for taking the time to write us a review. Much appreciated.
Leanne V - Okt 2022
Algehele gradering
Die uitsig oor die vallei is asemrowend.
Kliphuis on Kleinfontein Farm se terugvoer
Baie dankie Leanne vir die resensie. Ons waardeer opreg. Ons sal definitief kyk om n braaibak in die eenheid te plaas. Mooi dag verder.
Vriendelike groete
Charmaine
Karen F - Okt 2022
Algehele gradering
Fabulous rustic retreat. Stunning views. Great overall getaway.
Kliphuis on Kleinfontein Farm se terugvoer
Thank you Karen, we will attend to the issues pointed out by you.
Have a pleasant day further,
Regards
Charmaine
Seroline P - Okt 2022
Algehele gradering
Die beste huis ooit. Kliphuis skep 'n at home gevoel, baie lekker, gerieflike huis waar jy jou ten volle kan geniet met 'n mooi uitsig regoor die natuur.
Kliphuis on Kleinfontein Farm se terugvoer
Baie dankie Seroline vir die 5ster resensie. Ons waardeer opreg. Mooi dag verder.
Vriendelike groete
Charmaine
Roxanne M - Aug 2022
Algehele gradering
Rustic chic in a beautiful setting.
Lees meerKliphuis on Kleinfontein Farm se terugvoer
Thank you Roxanne for this awesome review, much appreciated and your stay was entirely positive and relaxed. We are definitely looking forward to your next visit. Have a pleasant day further.
Regards
Charmaine.
Marius C - Jul 2022
Algehele gradering
Lekker, met paar klein probleempies.
Lees meerJohan M - Jun 2022
Algehele gradering
Lekker rustige plaaskuier.
Kliphuis on Kleinfontein Farm se terugvoer
Baie dankie vir die resensie. Ons waardeer dat u die tydjie geniet het by Kliphuis. Onderhoud is alreeds weg om te gaan kyk na die dakplate.. Opregte waardering dat u ons verwittig het daarvan. Mooi dag verder.
Groete
Charmaine
Deon D - Mei 2022
Algehele gradering
Pragtig en rustige plaasatmosfeer as jy wil wegkom van die gejaag.
Kliphuis on Kleinfontein Farm se terugvoer
Goeie dag
Die beskrywing vir Kliphuis on Kleinfontein gee ons deur as Rustic. Ons is tans besig om 'n groter yskas in te bring, jammer vir die ongerief a.g.v. die kleiner een. Daar is 'n braaibak bo by die terras. Ek is opreg bly om te hoor dat u darem u naweek daar geniet het.
Vriendelike groete
C
Anonieme gas - Mrt 2022
Algehele gradering
Anonieme gas - Mrt 2022
Algehele gradering
Hans P - Des 2021
Algehele gradering
Baie onnet, swak geadministreer.
Stefanie B - Des 2021
Algehele gradering
Asemrowende mooi uitsig met 'n tipe stilte wat die siel voed!
Lees meerKliphuis on Kleinfontein Farm se terugvoer
Baie dankie Stefanie
Ons waardeer opreg u reveiw en waarop ons kan verbeter. Sal defnitiek kyk na verbeterings en die instandhouding van Kliphuis.
Vriendelike groete
Charmaine
Kezia R - Nov 2021
Algehele gradering
Lovely location.
Kliphuis on Kleinfontein Farm se terugvoer
Thank you Kezia for taking the time to write us a review. Looking forward to your next stay with us.
Kindest regards
Charmaine
Jade B - Nov 2021
Algehele gradering
Peaceful, relaxing, comfortable, value for money,
Kliphuis on Kleinfontein Farm se terugvoer
Good morning, thank you so much for the 5-star review. We are very happy that your Tulbagh experience was pleasant and looking forward to your next stay with us.
Kindest regards,
Charmaine
Laurenzo P - Sep 2021
Algehele gradering
Asemrowend
Kliphuis on Kleinfontein Farm se terugvoer
Danie Laurenzo. Ons sien uit daarna om u weer te akkommodeer, waardeer opreg die awesome review. Mooi dag verder.
Crystal D - Sep 2021
Algehele gradering
Baie mooi uitsig en lekker gekuier.
Kliphuis on Kleinfontein Farm se terugvoer
Dankie Crystal vir die review. Ons waardeer opreg en dat jul tydjie aangenaam was. Het 'n bieroopmaker geplaas.
Chane H - Aug 2021
Algehele gradering
Die huis het aandag nodig, bv. relings op stoep. Daar kan ook gewerk word aan die netheid, bv. vuil vensters.
Kliphuis on Kleinfontein Farm se terugvoer
Baie dankie vir u review. Ons sal werk maak en aandag gee deur wat u aanbeveel het. Mooi dag verder.
Jean D - Aug 2021
Algehele gradering
Huis nie aangenaam. Rook het gepla.
Kliphuis on Kleinfontein Farm se terugvoer
Jammer om te hoor van die klagtes en dat u ontevrede was met linne en die vrieskas. Ons het opgeneem met housekeeping en vertrou dat dit nie weer sal gebeur nie.
Lothar H - Jul 2021
Algehele gradering
Mooi plek met 'n pragtige uitsig.
Kliphuis on Kleinfontein Farm se terugvoer
Baie dankie vir u review. Die Jack Russels is deel van die plaaslewe, maar ons sal aandag gee daaraan. Sien daarna uit om u weer te akkommodeer.
Vriendelike groete
Charmaine
Willnecia W - Apr 2021
Algehele gradering
Lekker kuiertyd met vriende!
Kliphuis on Kleinfontein Farm se terugvoer
Baie dankie Wilnecia vir die 5 ster review. Sien daarna uit om julle weer te akkommodeer. Mooi dag verder.
Wouter H - Des 2019
Algehele gradering
Kon nie aan basiese behoefte voorsien.
Kliphuis on Kleinfontein Farm se terugvoer
Hi Wouter,
Thank you for taking the time to review our property. It is always heartwarming to hear your stay was pleasant. We humbly apologise for the inconvenience caused due to not having hot water. We will definitely look into the problem.
Dirk Jakobus P - Nov 2019
Algehele gradering
Baie mooi ligging, perfek vir 'n naweek wegbreek.
Kliphuis on Kleinfontein Farm se terugvoer
Regtig asemrowende view, baie rustig en ontspannend.
Calvin B - Sep 2019
Algehele gradering
Great location with breathtaking views.
Kliphuis on Kleinfontein Farm se terugvoer
Dear Calvin,
Thank you so much for the awesome feedback, it was a great pleasure hosting you and your family. Looking forward hearing from you soon for another stay at Kliphuis.
Kind regards,
Charmaine
Floris C - Jun 2019
Algehele gradering
Jis, daai uitsigte!
Herman S - Jun 2019
Algehele gradering
Absoluut wonderlik.
Sarel S - Apr 2019
Algehele gradering
Prentjiemooi uitsig op die landerye en berge.
Kliphuis on Kleinfontein Farm se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde. Dit is so waar wat U se. Die kliphuis le ons baie na aan die hart.
Hoop om U weer te sien!
Mooi bly
Vriendelike Groete
Kliphuis
Anonieme gas - Aug 2018
Algehele gradering
Scholtz V - Feb 2018
Algehele gradering
Baie mooi omgewing en baie lekker.
Lindsay L - Nov 2017
Algehele gradering
Breathtaking.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Asemrowend.
Baie dankie vir die wonderlike kothuis. Was mal oor die berge, water, en voëls. Die huis kort bietjie aandag (riete en stort) maar het gehou van die ongekunstelde gevoel. Het ook in die berg gaan stap.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Anonieme gas - Okt 2017
Algehele gradering
Claire B - Mei 2017
Algehele gradering
Delightful retreat on the Tulbagh mountainside.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Kleinfontein Plaas, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom