+18
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Plot 44, Soutpansberg Avenue, Splitskop, Bloemfontein, 9301, Vrystaat Sien kaart

Beskrywing

Klipkappertjie is in Splitkop in Bloemfontein. Die gastehuis is op 'n 4 hektaar stuk grond met oop tuine, 'n klein wingerd en vrugtebome. Dis ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers.

Die gastehuis bied 3 stylvolle, gerieflike slaapkamers, elk met sy eie ingang, en suite-badkamer met stort en toiletware, ten volle toegeruste kombuis, lugversorging, TV met DStv, elektriese komberse en koffie- en teemaakgeriewe.

Geriewe op die perseel sluit die volgende in: konferensiegeriewe vir 'n maksimum van 14 afgevaardigdes, trampolien, parkeerplek vir karavane en bote en 'n braai-area. 'n Kontinentale ontbyt, wat in die kamer bedien word, asook braaipakke is op versoek beskikbaar.

Klipkappertjie is binne maklike bereik van die hoof N1-roete, aangrensend aan die voorstad Langenhovenpark, naby hospitale, Vrystaat Universiteit, vernaamste sportstadions, museums, die historiese President Brand-straat met sy erfenisgeboue, inkopiesentrums, die Botaniese Tuine, Oliewenhuis Kunsmuseum en van die beste restaurante in Bloemfontein.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 130 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Isabel R
Saam met vriende
5.0
Amazing verblyf. So mooi plek, alles was skoon en netjies, die gasvrou is amazing, sy het ons lekker bederf. Mooi omgewing, ons het baie lekker gekuie...
Sien meer
Feb 2026
Andre D
Saam met lewensmaat
5.0
Was baie gerieflik en netjies. Dit is 'n baie netjiese, skoon en gerieflike plek. Beslis waarde vir geld. Eienaar was ook baie behulpsaam met nodige i...
Sien meer
Des 2025
Sune H
Saam met vriende
5.0
Baie mooi, baie spasie en oulike gasheer. Sien sterre.
Nov 2025
Veronica D
5.0
Sal vir seker teruggaan en kan dit sterk aanbeveel. Dit was amazing. Pragtig netjies en eienaar baie behulpsaam en vriendelik.
Okt 2025
Marante F
Gesin met tieners
5.0
Onverbeterlik, sal dit vir enige iemand. Puik verblyf, sal weer daar oornag 10 uit 10.
Okt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Leana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 130

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Plot 44, Soutpansberg Avenue, Splitskop, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Klipkappertjie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 780
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 780
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 780
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Plot 44, Soutpansberg Avenue, Splitskop, Bloemfontein, 9301, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI1YTY5Y2UxLTBkOWItNGJmNi1hMmE5LWMwMjJhODAzNzA1MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag, vir 2 mense 130 5 1 5 Plot 44 Soutpansberg Avenue 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.094236111111 26.141652777778

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang