Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klipkraal

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Lien Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 26

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 18 resensies vir Klipkraal
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.5/5
Johan O - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspannend.

Ons verblyf was baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis Z - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis Z
Saam met vriende

Baie netjiese verblyf en baie goed toegerus.

Heerlik gekuier in 'n baie netjiese plaashuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Righardt B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Righardt B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gemaklik. Waarde vir geld.

Baie aangename ervaring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ryan M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great location, great service, good value for money.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christine V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine V
Gesin met klein kinders

Spacious and modern farmhouse.

We stayed at the Eselfontein house. All the bedrooms were spacious and each had their own bathroom, which was great. This is great value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerty D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerty D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam verras!

Klipkraal is op 'n plaas buite Sutherland. Die rustigheid was vir ons heerlik asook die 8 km stappie op die plaas. Ek kan my net indink hoe lekker ek met 'n glasie rooiwyn voor daai kaggel sal sit in die winter terwyl dit buite sneeu! Sal beslis weer terugkom hierheen!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klipkraal se terugvoer

Gerty baie dankie vir die terugvoering. Ons span werk regtig hard om n aangename verblyf vir ons gaste te verseker. Ons sal julle met ope arms terug verwelkom!

Klipkraal
Mike M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Mike M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ok.

Just didn't feel good - attention to detail. No firewood. No guest welcome/information booklet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klipkraal se terugvoer

Good day Mike, thank you for your review.
Nowhere do we promise any firewood or advertise that we sell firewood. All cafes and butchery in town sell wood as we did let you know. Information booklets are so old-fashioned, all the info you need about the farm and the area is on our website and the info is up to date.
With 24-hour wi-fi at your cottage available even during load shedding the online info is always just the touch of a button away. Regarding no welcome, we did communicate with you on WhatsApp till you were booked into your cottage on the farm. Most of our guests prefer to not be disturbed while getting away and just want peace and quiet and no disturbance. So sorry that you feel your experience was bad.

Klipkraal
Anonieme gas - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis D
Gesin met klein kinders

Super spesiale kuier in 'n spierwit sprokiesparadys.

Eenvoudig wonderlik! Die huis is lekker privaat, die omgewing is mooi, alles was silwerskoon en netjies, elke vertrek is stylvol en keurig gemeubileer, die kaggel was 'n wenner en Lien was baie behulpsaam en deurentyd op bystand om te help indien nodig. Een van die ouer terugvoere het dit goed opgesom: Hierdie verblyf is selfs nog mooier en beter as wat die foto's op die webtuiste uitbeeld! (Ons kuier is ook ekstra spesiaal gemaak toe dit die tweede nag van ons verblyf begin sneeu het). Ons kom definitief terug.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elizabeth E - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elizabeth E

Stil en mooi. Groot vuurherd in die eetkamer vir heerlike saamkuier op winteraande. Ruim kamers met goeie beddens.

Kan doen met beter waterdruk in die badkamers - of dalk ontkalking van stortkoppe. Goed ingerig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klipkraal se terugvoer

Elizabeth, dankie vir die terugvoering. Ons sal beslis seker maak die stortkoppe het nie kalk nie. Die huis se waterdruk word verhoog deur 'n drukpomp wat met beurtkrag tans nie druk kan verhoog nie. Ons wil namens Eskom hiervoor om verskoning vra. Ons sien uit na die dag wat ons hulle nie meer op die plaas gebruik nie.

Vriendelike groete
Klipkraal Span

Klipkraal
Carla W - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful and beautiful.

House is quaint and a bit chilly but the farm is so beautiful and so much to explore!. Very comfortable and had everything we needed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ludie H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ludie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik , goed toegerus en sal weer daar bly.

Het in donkiesrus cottage gebly wat baie groot en gerieflike badkamer en slaapkamer het. Warmwater vir stort uitstekend en kombuis goed toegerus. Ook goed toegerus vir beurtkrag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mareli M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mareli M

Klipkraal was goed toegerus en netjies.

Goed geleë en baie rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lillibet B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lillibet B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik!

Stil, rustig en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leani S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leani S
Saam met vriende

Pragtig, veilig en gerieflik.

Was ons eerste besoek aan Sutherland en was aangenaam verras met die verblyf. Lien het ons vriendeik ontvang en ons het dadelik tuis gevoel. Die huis is pragtig en geleë in 'n stil en rustige omgewing 'n paar kilometer uit die dorp. Ideaal vir 'n groot gesin of groep vriende. Ons het heerlik op die stoep gekuier en later die aand voor die kaggel in die huis. Sal verseker weer by Klipkraal bly, maar hierdie keer langer. Vyfster akkommodasie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Greg M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Greg M
Saam met vriende

Fantastic with friends or family.

What a wonderful getaway location, to spend time winding down. While the weather was crisp (being August) there are plenty of ways to keep warm, and the scenery was breathtaking. Hoping to visit again (this time with snow).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peter B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter B
Saam met vriende

Lovely stay. Beautiful surrounds. En-suite bathrooms were luxurious. Beds were comfortable. Braai in living room was cosy and warm.

The accommodation is better than what the photos look like. Really had a lovely weekend there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
George D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
George D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker met een of twee dinge wat kan verbeter.

Baie oulike plekkie met pragtige sterre. Het baie lekker gebly, en veral die beddegoed en elektriesekombers was baie gerieflik. Dinge wat gepla het, is die groot kaggel/binnebraai wat so erg gerook het dat dit onmoontlik was om te gebruik. Verder loop die bad se water uit by die "overflow" uit op die badkamer se vloer, so dit maak die hele badkamer nat as die bad meer as half vol is en dis onmoontlik vir 2 mense om saam te bad. Dit was ook vir my vreemd dat ons vir een aand se verblyf van R1020 per nag vir 2 mense 'n verdere R250 skoonmaakfooi moes betaal het. Behalwe hiervoor was Klipkraal fantasties en ek sou dit sterk aanbeveel. Moet net nie binne vuur maak nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klipkraal se terugvoer

Beste George
Baie dankie vir die terugvoering, ons is veral opgewonde oor die goeie ervarings wat jy uitgewys het. Dit verskaf ons verder groot vreugde om te kan rapporteer dat die kothuis se kaggel uitgesorteer is en geen verdere probleme met rook ondervind word nie.
Die beleid is dat 'n skoonmaakfooi slegs betaalbaar is vir akkommodasie van 1 nag, aangesien die tariewe uiters billik is gegewe wat gaste ontvang. Indien gaste meer as een nag bespreek verval die skoonmaakfooi.
Ons wil julle nooi om weer by ons te kom kuier en glo die ervaring sal net aangenaam wees.
Vriendelike groete
Klipkraal span

Klipkraal
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R356, Plaas Klipkraal, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8a218fb7e1ea0d098debdd79a62c382f12892e39788909a49065e32fd8619aa59158cf9e801ee3e78e8daf393faac3e37a98?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 Off the R356 Klipkraal Farm 6920 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.38149572789 20.742865943555
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem