Klipkraal
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Lien Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 26
Jaar gelys 2
Opsomming van Resensie
Johan O - Jan 2024
Algehele gradering
Ontspannend.
Louis Z - Des 2023
Algehele gradering
Baie netjiese verblyf en baie goed toegerus.
Righardt B - Nov 2023
Algehele gradering
Baie gemaklik. Waarde vir geld.
Ryan M - Nov 2023
Algehele gradering
Great location, great service, good value for money.
Christine V - Okt 2023
Algehele gradering
Spacious and modern farmhouse.
Gerty D - Aug 2023
Algehele gradering
Aangenaam verras!
Klipkraal se terugvoer
Gerty baie dankie vir die terugvoering. Ons span werk regtig hard om n aangename verblyf vir ons gaste te verseker. Ons sal julle met ope arms terug verwelkom!
Mike M - Aug 2023
Algehele gradering
Ok.
Klipkraal se terugvoer
Good day Mike, thank you for your review.
Nowhere do we promise any firewood or advertise that we sell firewood. All cafes and butchery in town sell wood as we did let you know. Information booklets are so old-fashioned, all the info you need about the farm and the area is on our website and the info is up to date.
With 24-hour wi-fi at your cottage available even during load shedding the online info is always just the touch of a button away. Regarding no welcome, we did communicate with you on WhatsApp till you were booked into your cottage on the farm. Most of our guests prefer to not be disturbed while getting away and just want peace and quiet and no disturbance. So sorry that you feel your experience was bad.
Anonieme gas - Aug 2023
Algehele gradering
Louis D - Jul 2023
Algehele gradering
Super spesiale kuier in 'n spierwit sprokiesparadys.
Lees meerElizabeth E - Mei 2023
Algehele gradering
Stil en mooi. Groot vuurherd in die eetkamer vir heerlike saamkuier op winteraande. Ruim kamers met goeie beddens.
Klipkraal se terugvoer
Elizabeth, dankie vir die terugvoering. Ons sal beslis seker maak die stortkoppe het nie kalk nie. Die huis se waterdruk word verhoog deur 'n drukpomp wat met beurtkrag tans nie druk kan verhoog nie. Ons wil namens Eskom hiervoor om verskoning vra. Ons sien uit na die dag wat ons hulle nie meer op die plaas gebruik nie.
Vriendelike groete
Klipkraal Span
Carla W - Mei 2023
Algehele gradering
Peaceful and beautiful.
Ludie H - Apr 2023
Algehele gradering
Baie gerieflik , goed toegerus en sal weer daar bly.
Mareli M - Nov 2022
Algehele gradering
Klipkraal was goed toegerus en netjies.
Lillibet B - Okt 2022
Algehele gradering
Heerlik!
Leani S - Sep 2022
Algehele gradering
Pragtig, veilig en gerieflik.
Lees meerGreg M - Aug 2022
Algehele gradering
Fantastic with friends or family.
Peter B - Jul 2022
Algehele gradering
Lovely stay. Beautiful surrounds. En-suite bathrooms were luxurious. Beds were comfortable. Braai in living room was cosy and warm.
George D - Apr 2022
Algehele gradering
Baie lekker met een of twee dinge wat kan verbeter.
Lees meerKlipkraal se terugvoer
Beste George
Baie dankie vir die terugvoering, ons is veral opgewonde oor die goeie ervarings wat jy uitgewys het. Dit verskaf ons verder groot vreugde om te kan rapporteer dat die kothuis se kaggel uitgesorteer is en geen verdere probleme met rook ondervind word nie.
Die beleid is dat 'n skoonmaakfooi slegs betaalbaar is vir akkommodasie van 1 nag, aangesien die tariewe uiters billik is gegewe wat gaste ontvang. Indien gaste meer as een nag bespreek verval die skoonmaakfooi.
Ons wil julle nooi om weer by ons te kom kuier en glo die ervaring sal net aangenaam wees.
Vriendelike groete
Klipkraal span
- Kapasiteit: 18 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R356, Plaas Klipkraal, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom